SA Graan September 2014 - page 70

September 2014
68
Diedilemma van
noordelikemielieblaarskroei-weerstand
D
ie afgelope seisoen het die effek van blaarsiektes in die
Noordwes Provinsieopnuut weer kopuitgesteek.Wanneer
produsente basters kiesmet sogenaamde weerstand teen
noordelike mielieblaarskroei, net om later in die seisoen
mielieplanteoortrekmet letsels te sien, kangemoederehoog loop.
Die ondersoek rakende presieswaar die probleem begin het enwie
verantwoordelikheidmoet neem vir die verliese wat gelei is weens
die voorkoms van die siekte, is ‘n netelige situasie wat deur beide
die produsent, navorsers en landboubedryf ernstig aangespreek
moet word.
Dit is dus weer noodsaaklik om die aspekte rondom noordelike
mielieblaarskroei (
Foto 1
) en sy veroorsakende patogeen (
Exsero-
hilum turcicum
,
Foto2
) aan te spreek, omprodusenteattent temaak
opdiedilemma vannoordelikemielieblaarskroei-weerstand.
Die effektiewe beheerstrategie vir verskeie plantsiektes, sluit die
gebruik van ‘n verskeidenheidbasters in, waarvan sommige – indien
niealmal nie–eenof ander graadvanweerstand teendiedominante
patogeen, byvoorbeeld
E. turcicum
het.
Saam met chemiese beheer, word daar sodoende gepoog om
die inokulumvlakke sowel as opbrengsverliese met die minimum
insetkoste, so laag asmoontlik tehou.
Dit is selde dat produsente ‘n balans probeer kry tussen hoë
opbrengs én die gebruik van weerstand wanneer hulle beplan vir
‘n nuwe seisoen. Wanneer daar gekyk word na basters, sal die
geskatte opbrengsvermoë gewoonlik die primêre oorwegingsfaktor
wees en selde of die baster enige vorm van weerstand teen plant-
siektes bevat.
Hoewel sekere aspektedaarvan steeds bevraagtekenword, bestaan
daar ‘n hipotese rakende die effek wat die inkorporering van
weerstandsgene binne ‘n kultivar op sy opbrengsvermoë het. Dit
word aanvaar dat ‘n baster ‘n gedeelte van sy opbrengspotensiaal
moet inboet weens die teenwoordigheid van ‘n weerstandsgeen,
aangesien meer “energie” ingesit word om ‘n patogeen te probeer
teenstaan – energiewat gebruik konwordomdie koppe te vul.
Dit kom dus dikwels voor dat hoë-opbrengspotensiaal-basters,
min of geen weerstand teen plantsiektes toon en gevolglik swaar
deurloop wanneer siektes soos noordelike mielieblaarskroei of
grysblaarvlek kopuitsteek.
Wat dan nou gemaak waar dit blyk dat weerstand glad nie effektief
was nie? Om hierdie vraag te beantwoord, moet ons eers by die
beskikbare weerstand stilstaan. Internasionaal word daar hoof-
saaklikmelding gemaak van vier hoofweerstandsgene, naamlik
Ht1
,
Ht2
,
Ht3
en
HtN
.
FOKUS
Geïntegreerdeplaagbeheer
Spesiale
MARYKECRAVEN,
LNR-Instituut vir Graangewasse
1:Noordelikemielieblaarskroei.
2:
Exserohilum turcicum
-spore.
1
2
1...,60,61,62,63,64,65,66,67,68,69 71,72,73,74,75,76,77,78,79,80,...148
Powered by FlippingBook