SA Graan September 2014 - page 78

September 2014
76
Produk-inligting
FOKUS
Geïntegreerdeplaagbeheer
Spesiale
Voordele vanplaagdoders en
gewasbeskermingsmiddels:
Gee erkenningwaar dit toekom
G
ewasbeskermingstegnologie (wat alle plaag-, onkruid-,
insek-, swamdoders en biotegnologiese produkte insluit)
helpomdieduisendeonkruidspesies, skadelike insekte en
talleplantsiekteswat gewasse verdruk, tebeheer.
Sonder hierdie belangrike gewasbeskerming- en plaagbeheerteg-
nologie, sal voedselproduksie sekerlik daal, baie vrugte- en groen-
tetekorte sal voorkom en voedselpryse sal styg. Boonop sal die
produksie van belangrike vesels vir klere, soos katoen, afneem as
produsentehulleoeste endus lewensbestaan sou verloor as gevolg
vanplae en siekteswat hulleoeste aanval.
Verhoogde voedselproduksie
Gewasbeskermingstegnologie laat toe dat produsente oesop-
brengste en die doeltreffendheid van voedselproduksie kan ver-
hoog. Diewêreld verloor juis byna 40% van die jaarlikse potensiële
gewasproduksie as gevolg van onkruide, plae en siektes. Hierdie
oesverliese sal sekerlik verdubbel indien bestaande plaagdoderge-
bruikegestaakword.
Verminderde koste van voedsel
Omdat die gebruik van plaagdoders die gewasopbrengste ver-
beter, het gewasbeskermingstegnologie ook ‘n invloed op die koste
van voedsel.
Verbruikersvoordele
Gewasbeskermingsmiddels wat insekskade verminder en in som-
mige gevalle uitskakel, laat toe dat verbruikers hoëgehalte produkte
bekomwat vry is van insekletsels en insekkontaminasie.
Daar is ander positiewe aspekte vangewasbeskermingsmiddelswat
ons dikwels as vanselfsprekend aanvaar:
Produksie en infrastruktuur
Onkruiddoders word gebruik om plantegroei te beheer wat bevaar-
bare en ander waterweë verstop of die benutting van snelweë en/of
spoorweëbedreigof belemmer.
Ontspanningsgebiede
Plaagdoders word gebruik om grasperke, tuine, openbare parke,
sportvelde, mere en damme vir openbare genot te beskerm en te
verbeter.
Menslike gesondheid
Baie landboukommoditeite is kwesbaar vir aanvalle deur aflatok-
siene, en insekbeheer is nodig om dit te verhoed. Aflatoksien, ‘n
karsinogeen, kan lewer- en ander vorme van kanker in die mens
veroorsaak, dit verlaag die liggaam se normale immuunrespons en
kan die groei van kinders belemmer. Gewasbeskermingsmiddels
word gebruik om insekbeskadiging, wat lei tot aflatoksienkontami-
nasie, tebeheer.
LaeveldAgrochem
Laeveld Agrochem volg reeds vir meer as 20 jaar die suksesresep
wat ons kliënte laat vooruit boer. Ons glo in die uitleef van gesonde
waardes, die toepassing van verantwoordelike kundigheid en die
aangryping van ‘n kreatiewe toekomsvisie.
LaeveldAgrochem is toegerusmet ‘n volledigeprodukreeks om aan
al die plaagbeheer- en spesialiteit plantvoedingsbehoeftes van die
toekomsgerigteprodusent te voorsien.
GERHARDVERDOORN,
vir LaeveldAgrochem
1:StefanBothma (LaeveldAgrochem) enAbel Roodtman in ‘naartappel-
landopRudovanRensburg seplaas,waar aartappels virMcCainverbou
word.
2: StefanBothma in ‘n sonneblomlandop Lichtenburg.
3:Gert Yssel (LaeveldAgrochem) in ‘n sonneblomlandopHermanHesse
seplaas te Lichtenburg.
1
2
3
1...,68,69,70,71,72,73,74,75,76,77 79,80,81,82,83,84,85,86,87,88,...148
Powered by FlippingBook