SA Graan September 2014 - page 69

FOKUS
Geïntegreerdeplaagbeheer
Spesiale
67
September 2014
Hoe lykdoeltreffende
slakbeheer?
Produk-inligting
P
rodusentegaandikwelsgebukonder verskeieplaewat groot
ekonomiese skade aan gewasse aanrig en een van hierdie
plae is slakke. Diéplaag rig jaarliksgrootskaalse skadeaan in
vrugteboorde enwingerde enop kanola en koring.
Die implementering van bewarings- of minimumbewerkingsprak-
tyke asook vogbewaringstrategieë, soos die plant van dekgewasse,
bied verskeie voordele vir die produsent. Hierdie stelsel wat geken-
merk word deur die behoud van oesreste op die grondoppervlakte
enminimaleversteuringvandiegrond, skepegter ookoptimale toe-
stande vir grondmikro- enmakro-organismes.
Baiehiervan, soosslakke, naakslakkeen isopodes, kangewasseaan-
val en groot verliese veroorsaak. Dit verhoog nie net die insetkoste
nie, maar gaan ook gepaardmet laer opbrengste. Skade aanmeer-
jarige gewasse deur die besmetting en beskadiging van vrugte en
wingerdtrosse, kan lei tot sekondêre infeksies. Slakke wat aan jong
blare vreet, belemmer fotosintese endusworddienormalegroei en
ontwikkeling vandiegewas benadeel.
In Suid-Afrika kom verskeie spesies slakke en naakslakke voor. Die
mees algemene spesieswat in landbougewasse voorkom enwat as
plaagbeskouword, is:
Wit duineslak (
Thebapisana
)
Bruin tuinslak (
Helix aspersa
)
Die volgende faktorebevoordeel slak-aktiwiteite:
Vog, lae temperature engroenplantmateriaal
Hoë-reënvalseisoene
Swak voorbereide saadbeddens
Waar jong, nuwegroei volop is
Minimumgrondbewerkingspraktyke
Hoëdigtheidsaanplantings
Swak onkruidbeheer
Grondemet ‘nhoë klipfraksie-skuiling
Baieorganiesemateriaal
Doeltreffende slakbeheer is van kardinale belang om sodoende te
verseker dat volhoubare gewasverbouing jaar in en jaar uit bereik
word. Ag-ChemAfrica bied aan produsente verskeie oplossings om
slakke ennaakslakke effektief tebestuur.
‘n Goed geformuleerde lokaas, soos MOER-TU™ (Reg. Nr. L7989,
Wet 36 van 1947) enSPEEDY™RB (RegNr. L8097,Wet 36 van 1947),
wat hierdie omgewingstoestande met gemak kan hanteer, kan toe-
gedienword vir effektiewebeheer.
Beideprodukte isgeformuleermet ‘nhoogsdoeltreffende lokmiddel
wat vir slakke en naakslakke onweerstaanbaar is. Die dubbelaktief-
bevattende lokaaspilletjies van MOER-TU (metaldehied 10 g/kg en
metiokarb 5 g/kg) en SPEEDY RB (metaldehied 30 g/kg en karbariel
20 g/kg) bied kontak- en maagwerking wat ‘n dodelike lok- en uit-
klopaksie veroorsaak.
Die grootte van die lokaaspilletjie is deurslaggewend tot effektiewe
slakpopulasiebeheer. Gevolglik kom ‘n groter persentasie aktiewe
slakke in kontakmet kleiner (2mm - 3mm),meer kompaktepilletjies,
soos gevind by MOER-TU en SPEEDY RB, as by ander groter pille
(5mm - 6mm). MOER-TU enSPEEDY kan breedwerpig in die ry bo-
gronds toegedienwordop verskeiegewasse.
Ná toediening of wanneer die slakke aktief raak, sal die slakke die
lokaas vinnig vind en daaraan voed. Dit is dus noodsaaklik om
voldoende lokaas per vierkantemeter toe te dien om die bestaande
populasie tebeheer.
‘n Doeltreffende slakbeheerstrategie moet in plek wees wanneer
slakke op hul aktiefste is. Opvolgtoedienings kan moontlik nodig
wees indien besproeiing of reënval baie hoog is en vir ‘n verlengde
tydperk duur.
MOER-TU en SPEEDY RB is steeds effektief gedurende koue, nat toestande, soos
gereeld indiewinterreënvalstreke ervaarword.
MOER-TU en SPEEDY RB is in die vorm van ‘n klein, harde pilletjie wat nie vinnig
blus nie endus langer hou in klam, vogtigegrondtoestande.
MOER-TU en SPEEDY RB is ‘n geregistreerde handelsmerk van Ag-Chem Africa
(Edms) Bpk. MOER-TU is beskikbaar by TERASON-verteenwoordigers en SPEEDY
RB by Nexus-verteenwoordigers. Kontak gerus een van die verspreiders vir meer
inligting en ‘n volledige etiket.
GERRIT BADENHORST,
Ag-ChemAfrica (Edms) Bpk
1: SPEEDYRB enMOER-TU.
‘nDoeltreffende
slakbeheerstrategie
moet in plekwees
wanneer slakke op hul
aktiefste is.
1...,59,60,61,62,63,64,65,66,67,68 70,71,72,73,74,75,76,77,78,79,...148
Powered by FlippingBook