SA Graan September 2014 - page 64

Roundup Ready PLUS™
bied onkruidbestuuroplossings vir alle Roundup Ready
®
-gewasse. Die
Roundup Ready PLUS™
-program vir Roundup Ready
®
-
mielies bestaan uit ’n kombinasie van Monsanto se nuwe produk,
Roundup PowerMAX
®
, plus geskikte produkte soos Guardian S
®
en/of Bullet
®
met
plant en Harness
®
Extra en bykomende onkruiddoders van ons vennote in die bedryf na opkoms van die gewas.
Die
Roundup Ready PLUS™
-program vir Roundup Ready
®
-soja en -katoen bestaan uit ’n kombinasie van Monsanto se
Roundup PowerMAX
®
, plus
geskikte en bykomende onkruiddoders van ons vennote in die bedryf met plant en/of na opkoms van die gewas.
Monsanto tel: 011790-8200
Kliënte iswelkomomons opons kliëntediens-telefoonnommer of
e-posadres te kontak: 011790-8201 of
Kontak ons en kry die feite!
uppemarketingA9216
Kombineer produkte en doen jou deel vir onkruidweerstandsbestuur.
... beslis ‘n PLUS in die stryd teen onkruide.
Monsanto se
Roundup Ready PLUS
onkruidbestuuroplossings ...
Roundup PowerMAX
®
bevat Glifosaat (540 g/
l
). Versigtig. (Reg. No. L7769). Guardian S
®
bevat Asetochloor (840 g/
l
). Versigtig. (Reg. No. L4862). Bullet
®
bevat Asetochloor (250 g/
l
), Atrasien (225 g/
l
) en Terbutilasien (225 g/
l
). Versigtig.
(Reg. No. L5623). Harness
®
Extra bevat Asetochloor (960 g/
l
). Versigtig. (Reg. No. L7703). Alle produkte is geregistreer onderWet No. 36 van 1947. Gebruik onkruiddoders op
n veiligemanier. Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik.
Roundup Ready
®
, Roundup Ready PLUS
, Roundup PowerMAX
®
, Guardian S
®
, Bullet
®
enHarness
®
Extra is geregistreerde handelsmerke vanMonsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021
Versprei deur:
14 Field Road (Cnr Bird Street)
Lilianton
1459
PO Box 14418
Witfield
1467
Tel: 011 8238000
Fax: 011 826 7241
Ons het ‘n paar nuwe generasies vir die
toekoms waaroor ons baie opgewonde is.
Signum is in 2012 geregistreer as die eerste
inokulant vir sojabone in die wêreld, met ‘n
“bio-induseerder” wat beter stikstoffiksasie
lewer omdat diebakterieë sowel asdie saad
geïnduseer word sodat infeksie deur die
bakterieë vinniger plaasvind ná ontkieming
vandie saad.
Produsentevanuit elkedeel vanSuider-Afri-
ka waar sojabone geplant word, het begin
om Signum te gebruik, omdat hulle die re-
sultatevanverhoogdeopbrengsgesienhet.
Voorbereiding word ook gedoen vir ons
nuwe Longlife-tegnologie-inokulant vir pro-
fessionele saadbehandeling. Dit sal die
bedryf in staat stel om saad tot 60 dae voor
planttyd te behandel met ‘n kombinasie
van swamdoders en insekdoders. Hierdie
tegnologie behoort in die 2015-seisoen ten
vollebeskikbaar tewees inSuid-Afrika. Ons
glodat bogenoemdeontwikkelings ‘n impak
hetopons industrie.Deurmeerpraktieseen
effektiewe produkte, help ons vooruitgang
indie tegnologie aan.
FOKUS
Geïntegreerdeplaagbeheer
Spesiale
Tegnologiese vooruitgang in
landbouoor dieafgelope tien jaar
Produkte vir biologiese be-
heer: Tri-Cure (WP/SP)
In 2006 het MBFi begin om navorsing te
doen om ons eerste biologiese produk,
naamlikTri-CureWP te toets –wat ‘n
Tricho-
derma Harziunum Ras
(MIT-04) is. Tri-Cure
WP is geregistreer op byna elke gewas wat
in Suid-Afrika verbou word en maak bio-
logiese beheer ‘n lewensvatbare en effek-
tiewemanier om patogene, soos
Fusarium
,
Rhizoctonia
en
Pythium
op mielies, koring,
sojabone, droëbone, grondbone, aartappels
en verskeiegroentes tebeheer.
Tri-Cure is ook beskikbaar in verskillende
formulerings om toediening te vergemaklik
enmeer prakties temaak.Hulle is:WP (Wet-
tablePowder) enSP (SolublePowder).
Blaarvoeding enbio-stimu-
lante
Die X-Press-reeks van MBFi het groot
vooruitgang in tegnologie ondergaan wat
verseker dat hoër konsentrasies mikro-
elemente meer prakties en effektief toe-
gedien kan word op graangewasse. Met
die kombinasie van hoë konsentrasies
voedingstowwe en verskillende bio-stimu-
lante op sekere kritieke groeistadiums van
‘n graangewas, is ons in staat om die plant
tehelpommeer vansygenetiesepotensiaal
te benut. Die hoof kritieke groeistadiums
van sojabone is die V4-6, R1-2, R5.1 en vir
mielies die V4, V8 en R1-stadiums. Hierdie
is die stadiumswaarin onswerklik die plant
kan help om sy hoër genetiese potensiaal
tebereik.
Nuwe produkontwikkeling
vir die toekoms
MBFi sal binnekort ‘n volle reeks bymid-
dels wat in Suid-Afrika getoets is, op die
mark plaas. Ons wag op die oomblik vir
registrasie van waterkorrigeerders, ver-
spreiders, benatters, penetreerders, groen-
te-olie, anti-drywing, skuimbeheerders en
tenkskoonmakers wat korrigering van water
in die sproeitenk makliker en meer prakties
sal maak. DieMBFi-spanwil graag die Suid-
Afrikaanse landboubedryf bedank vir die
vertroue wat julle in ons besigheid stel.
Ons maak groot vooruitgang in tegnologie
en ons hoop en vertrou dat ons produkte ‘n
verskil salmaak in julleboerderypraktyke.
1...,54,55,56,57,58,59,60,61,62,63 65,66,67,68,69,70,71,72,73,74,...148
Powered by FlippingBook