SA Graan September 2014 - page 63

61
FOKUS
Plaagbeheer
Spesiale
Produk-inligting
Tegnologiese vooruitgang in
landbouoor dieafgelope tien jaar
H
oebeïnvloed tegnologiesevooruit-
gang in landbouprodukte jou?Ons
glo dat hierdie vooruitgang boer-
derypraktyke meer effektief en
prakties maak, wat hoër opbrengs enmeer
profeit teweegbring.
In2004hetMBFimet eenprodukbeginen is
vandagverskaffersvanmeer as100produk-
te aan die landboubedryf vanSuider-Afrika.
Vanjaar vier ons ons tiende verjaarsdag en
is baie trots om deel te wees van die Suid-
Afrikaanse landboubedryf.
MBFi kom al ‘n lang pad oor die afgelope
tien jaar en daar is nog vele mikpunte om
oor die volgende tien of meer jaar te be-
reik. Een manier om hierdie drome te ver-
wesenlik, is om in ons toekoms te belê.
Ons het byna ons nuwe landbousentrum
vir uitnemendheid op Delmas voltooi wat
nuwe kantore, laboratoriums, groeikamers
en ‘n produksie-aanleg insluit. Die nuwe
vervaardigingsaanleg het op 1 Julie vanjaar
met produksie begin en ons laboratoriums
en kantore sal binnekort open.
In ons landbousentrum vir uitnemendheid
sal ons in staat wees om meer produkte
te toets, meer produkte vir ons kliënte te
maak, saad en water te toets en daar sal ‘n
volledige groeikamer vir plante wees wat
navorsingenontwikkelingmeer prakties sal
maak. Sodoende sal ons in staat wees om
die landboubedryf van beter vooruitgang
tebedien.
Produktewat uit dié teg-
nologiese vooruitgang
spruit
Biologiesestikstoffiksasie:
(Nitro-Liq, Rizo-Liq, Signumen
LonglifeSoybean Inoculant)
In 2009 het MBFi ‘n vennootskapmet Rizo-
bacter in Argentinië, ‘n leier in inokulant-
vervaardiging en -tegnologie, gesluit. Daar
is begin met Nitro-Liq Soybean, ‘n uitne-
mende vloeistofinokulant met ‘n hoë seltel-
ling van 2 x 109 permilliliter, wat biologiese
fiksasiebeter gemaak het as ooit tevore.
Gedurende 2010 het ons Rizo-Liq Soybean
met OSMO-beskermingstegnologie geregi-
streerwat ‘n tienkeerhoërbakteriese telling
van 2 x 1010CFUpermilliliter lewer. OSMO-
beskermingstegnologie het produsente
in staat gestel om saad 20 dae voor plant-
tyd te inokuleer. Sodoende is die plantpro-
ses meer prakties en beheerbaar, terwyl
stikstoffiksasie in sojabone verhoog is
in vergelyking met tradisionele vloeistof-
produkte.
JONATHAN ETHERINGTON,
direkteur,MBFi
Die illustrasies beelddienuweMBFi-landbousentrum vir uitnemendheid, opDelmas, uit.
1...,53,54,55,56,57,58,59,60,61,62 64,65,66,67,68,69,70,71,72,73,...148
Powered by FlippingBook