SA Graan September 2014 - page 75

FOKUS
Geïntegreerdeplaagbeheer
Spesiale
Produk-inligting
Multibewerkingbespaar tyd,
arbeidengeld
M
ultibewerking, met die r gte
kombinasie van implemente,
kan baie tyd, arbeid én geld
bespaar. As hierdie imple-
mente boonop onafhanklik van enige kra -
aftakker of driepunt werk, is die voordele
selfs groter.
Daar is ‘n reeks implemente wat deur 12V-
batterykrag aangedryf word en voor op ‘n
trekker of agter op ‘n bakkie, vierwielmo-
torfiets of ‘n ander implement gemonteer
en in die rymet kabelgekoppelde kontroles
beheer kanword.
Fan Jet-strooiers is ideaal vir die saai van
vryvloeiende fyn saad, soos kanola, lusern,
gras en korin asook om slakpille, onkruid-
doders en knaagdierlokaas te strooi. Hulle
kan ook byvoorbeeld op spuite gemon-
teerword.
Die Micro Meter is ‘n modulêre presisie-
planter. Tot drie eenhede van 1,5m elk kan
saamgevoeg word vir die akkurate uitmeet
en plasing van fyn saad en kunsmis of die
insaai vangras endekgewasse.
Vir die akkurate en veilige plasing van fyn
saad, slakpille en kunsmis – selfs onder nat
toestande – is die Rotor Meter met sy twee
of drie uitlate, beslis ‘n opsie. Dit kan ook
gebruik word vir die vestiging van gewasse
met die “trekkerwiel”-metode.
PIETERVANDERMERWE,
vir Terrapro
Multibewerking is die logiese antwoord op
stygende insetkoste.
Saai fynsaad en strooi slakpille, rotgif, ens.
op hul eie of terwyl jy ander plant- en spuittake verrig
Ons unieke reeks Fan Jet, MicroMeter enRotor Meter produkte is ontwerp om jou heeljaar tyd en geld te bespaar. Omdat
hulle deur 12 V-batterykrag aangedryf word, werk hulle onafhanklik van ’n driepunt of kragaftakker. Beheer geskied deur ‘n
kabel-gekoppelde kontrolestelsel. Daarom kan jy hulle in kombinasiemet ‘n spuit, eg of skoffel en nog ‘nmagdom ander
implemente gebruik, of maklik voor op 'n trekker of agter op 'n vierwielmotorfiets of ‘n bakkiemonteer.
• Saai fynsaad (kanola, lusern, gras, ens.), slakpille, mikrokorrel-kunsmis en chemikalieëmet
haarfyn presisie op die land of inwingerde en boorde • Bandplaas kunsmis en onkruiddoders
• Strooi lokaas vir springhaasmuise • Plant saadmet die trekkerwiel-metode
Vir meer inligting oor hierdie unieke produkte, skakel LukasRautenbach byTerrapro 082 88 111 33
of 021 551 1739 of stuur 'n e-pos aan
. Of geselsmet jou
buurman, hy het waarskynlik al een of meer van hierdie produktewat die boere
aan die praat het. Besoek ook ons webruimte by
.
TER 267 SAG
InBrittanje vervaardig deur StocksAG en plaaslik versprei deur Terrapro
Die gesofistikeerde
afstandkontroles
Unieke
implemente
wat met
12 V-batterykrag
werk!
1...,65,66,67,68,69,70,71,72,73,74 76,77,78,79,80,81,82,83,84,85,...148
Powered by FlippingBook