SA Graan September 2014 - page 77

75
September 2014
Die gerieflike3-in-1 saadbehandelings-
tegnologie vanSyngenta
LARAINEKRUGER,
kommunikasie enCRM hoof, Kliëntebemarking, Syngenta, Suid-Afrika
D
ie afgelope paar jaar is ‘n ekspo-
nensiële verhoging in aalwurm-
drukervaar.Hierdiekan toegeskryf
word aan die verbanning van
hoogs effektiewe middels wat nie omge-
wingsvriendelik was nie en ‘n gebrek aan
korrekte wisselboupraktyke wat dieselfde
gasheer vir diewinsvretendepes is.
Terselfdertyd is huidige oplossings slegs
effektief vir ‘n paar weke, wat veroorsaak
dat aalwurms nie effektief beheer word nie
en populasies die volgende plantseisoen
verhoog.
Om effektiewe weerstandsbestuur toe te
pas, moet middels ook afgewissel word.
Dit is belangrik om te weet wat is die aal-
wurmpopulasietellings (druk) van jou grond
sodat die regte aalwurmoplossing gebruik
word. Avicta is ‘n belangrike komponent in
holistiese aalwurmbeheer.
Met die konstante verbetering van tegnolo-
gie in saadgenetika, is mielieprodusente
genoop om hulle beleggings te beskerm.
Hoëropbrengsteenbeter agronomieseken-
merke is dieuiteinde vanhierdie verbeterde
tegnologie, maar terselfdertyd het die ver-
betering ook daartoe bygedra die waarde
vanhierdie saad verhooghet.
Mnr Lukas Meyer (sleutelverhoudingsbe-
stuurder: Saadbehandeling, Syngenta) sê
dat die beste versekering wat produsente
het om hul winspotensiaal van hierdie
hoëropbrengssaad te beskerm, is met ‘n
saadbehandeling voor-plant. “Dit beskerm
die saad teen skade wat veroorsaak word
deur die vroeëseisoen-plae wat ondermeer
ontkieming, plantestand, plantgesondheid
enuiteindelik opbrengs, kanbenadeel.”
Avicta®Complete Maize is ‘n innoverende
3-in-1 saadbehandeling, wat drievoudige
beskerming bied vanaf die dag wat mie-
liesaad geplant is. Dit is ‘n omvattende
kombinasie van Avicta® (aalwurmdoder),
Cruiser® Force (insekdoder) en Celest®XL
(swamdoder).
Buiten die gerief daarvan dat mieliesaad
reeds met Avicta behandel is, bied dit die
addisionele voordeel bo plantvoorbehan-
delings dat die saad onmiddellik beskerm
is en beskikbaar is vir die wortels om op
te neem. Dit loog nie in die grond nie, wat
dusoptimalebeskerming tydensdie kritieke
vroeëontwikkeling vanwortels bied.
Volgens prof Driekie Fourie (medeprofes-
sor: Omgewingswetenskappe en Bestuur
[Noordwes-Universiteit]) het die “registra-
sie en gebruik van Avicta-saadbehandeling
‘n nuwe era ingelei ten opsigte van die
bestuur van ekonomies belangrike plant-
parasitiese aalwurms wat mielies aanval
en skade veroorsaak. Die aanplant van
saad wat behandel is met aalwurmbeheer-
produkte moenie gering geskat word nie.
Hierdie produk(te) verrig ‘n wesenlike funk-
sie in landewaar plantparasitiese aalwurms
teenwoordig is. Wat wel belangrik is, is dat
die werking en effek(te) van die aktiewe
bestanddeel van Avicta (en potensiële
eweknieë wat voorsien word om die mark
te betree) nie met dié van huidige aktiewe
bestanddele van Klas-1 geregistreerde, sin-
tetiese aalwurmbeheerprodukte vergelyk
kanwordwat die beheer van aalwurmpeste
betref nie.
“Laasgenoemde produkte word toene-
mend van die mark onttrek en daar word
voorsien dat die gebruik van saadbehan-
delingsaalwurmbeheerprodukte gaan ver-
meerder. Produsente sal in die toekoms
toenemend verskillende aalwurmbeheer-
strategieë moet integreer saam met die
gebruik van saadbehandelde aalwurmbe-
heerprodukteom aalwurmpeste se skade te
minimaliseer.”
Leesdieetiket vir volledigebesonderhede.
Avicta®bevat abametin 400 g/l (Reg. Nr. L8496,Wet
Nr. 36 van 1947) Giftig. Celest®XLbevat fludioksonil
25 g/l en mefenoksam 10 g/l (Reg. Nr. L6353, Wet
Nr. 36 van 1947). Cruiser® Force bevat tiametoksam
200 g/l en teflutrien 80 g/l (Reg. nr. L8597,Wet Nr. 36
van 1947).
Avicta®, Celest® XL en Cruiser® Force Dividend is
geregistreerde handelsmerke van ‘nSyngenta groep
maatskappy.
©Syngenta Ag, 2000. Kopiereg van die dokument is
voorbehou. Alle ongemagtigde kopiëring word ver-
bied.
Sommige siektes kanegter bymeer aseengewas voorkom.
Korrekte identifikasie vandie swamme is dus noodsaaklik.
Volgende op die lys is onkruidbeheer. Onkruide kan dien
as gashere vir swamme, virusse en insekdraers van plant-
siektes. Saadbehandeling isook ‘nbelangrike faset omveral
saailinginfeksies teonderdruk.
Laastens moet produsente alles in hul vermoë doen om te
verhoed dat plante onder stremming verkeer, byvoorbeeld
deur blaarsiektes doeltreffend te beheer, by aanbevole
plantestand te hou engewasseof kultivars te kieswat goed
aangepas is vir dieomgewingwaarindit geplant word.
Produsente is welkom om die LNR-Instituut
vir Graangewasse te kontak by 018 299 6100
met enige verderenavrae.
2:Grade van kroonvrot.
2
FOKUS
Geïntegreerdeplaagbeheer
Spesiale
Produk-inligting
Wortelvrot:
Uit dieoog, uit diehart?
1...,67,68,69,70,71,72,73,74,75,76 78,79,80,81,82,83,84,85,86,87,...148
Powered by FlippingBook