SA Graan September 2014 - page 74

FOKUS
Geïntegreerdeplaagbeheer
Spesiale
Wortelvrot:
Uit dieoog, uit diehart?
A
s plantpatoloog het ek die voorreg gehad om ‘n geruime
tydopdiewortel- en kroonvrot vanmielies tewerk.Oor die
jarewasekdusgereeld ingesprekmet produsenteen isdie
indruk by my geskep dat menige produsent oortuig is dat
wortelvrot nieop syplaas ‘nprobleem is nie.
Wanneer ‘nmens dan vra of daar gereeld plante uitgespit word om
spesifiek die siektegraad tebepaal, erkenmeesteprodusentedat dit
dalk nie sogereeldgedoenwordnie,maar dat dieplanteopdieoog
af “mooi” lyk.
Sou daar dan ‘n kwart of ‘n half tonminder per hektaar in vergeleke
met die vorige seisoen gestroop word, sal die laer reënval byvoor-
beelddie skuld kry. Nou ja, dit is dalk so,maar dit is alombekenddat
elke plant in elke seisoen een of ander graad van wortelvrot sal hê
enongelukkig sal die plant se sigbare voorkoms nie altyd verklap as
daar iets fout is nie.
Wanneer plante swak groei, of vroegtydig vrek, is dit relatief een-
voudig. Plante sal uitgeskoffel word en die wortelvrot ondersoek
word. Planne sal dan inderhaas gemaak moet word om te keer dat
dievolgende seisoennieook so traumaties eindignie. Dievraagwat
egter blyopkom, het tedoenmet diegrys areas vanwortelvrot.
Watter invloed sal daardie “minder ernstige” grade van wortel- en
kroonvrot hêwat nie in die plant manifesteer nie? Anders gestel, as
jy die simptome nie op die bogrondse plantdele sien nie, maak dit
dan enigsins saak?
In ‘n LNR-studie in die Vaalharts-omgewing waarvan die resultate
in 2011 gepubliseer is, is ‘n opbrengsverlies van 1,8 ton/ha ervaar
vir ongeveer elke 25%-toename in wortelvrot. In ‘n verdere studie
in die Ventersdorp-omgewing (droëland) kon die opbrengsverlies
vir elke 5%-toename in kroonvrot gedurende die 2012/2013-seisoen
bepaal word.
Om die implikasie van laasgenoemde waarnemings dus te vereen-
voudig, kan ons soos volg daarna kyk: 5% vrot sal nie die groei van
die plant tot so ‘n mate aantas dat daar visuele simptome in die
bogrondse plantdele manifesteer nie, maar desnieteenstaande is
‘n geskatte opbrengsverlies van R600/ha reeds gely (droëlandop-
brengspotensiaal van 3 ton/ha teen R1 800/ton). Wortel- en kroon-
vrot (
Foto 1
en
Foto 2
) kandus ongesienswinstewegdra sonder dat
enige iemand iets vermoed.
Soos reeds genoem, sal elke plant ‘n graad van wortelvrot hê – dit
is so te sê onvermydelik. Die hoofrede hiervoor is dat wortelvrot in
werklikheid ‘n siektekompleks ismet verskeie swammewat betrokke
is oor tyd.
Bakterieë, aalwurms enwortelvoedende insekte vorm ook deel van
die kompleks. Die aantal swamme wat op ‘n spesifieke stadium op
wortels voorkom, verskil volgens groeistadium van die gasheer-
plant, omgewingstoestande, genotipe asook voorafgaandegewas.
Verder verskil die swammeook inhul vermoëomplante te infekteer.
Hullevermoëom tekan infekteer isookgekoppel aanhul klimaatver-
eistes.
M. phaseolina
(wat houtskoolvrot veroorsaak) infekteer baie
goed onder droë, warm toestande, terwyl
F. graminearum
(veroor-
saak Gibberella wortel-, kroon- en stamvrot) weer beter vaar onder
meer vogtige toestande.
Beidedie swamme lêdus indiegrondenwagvir toestandewaarvan
hullehou, om te kan infekteer.Wortelvrot sal dus voorkom,maar die
swamwat dit uiteindelik sal regkry om te infekteer asook die graad
van infeksie, sal verskil na gelang vandie seisoen.
Omegter dieprobleemvanwortel- en kroonvrot net te ignoreer om-
dat dit so onmoontlik klink om op te los, is nie die antwoord nie. Vir
elke 5%-vrot wat voorkom kan word, is daar ‘n persentasie poten-
siëlewinswaarbygebaat kanword.
Deur praktyke toe te pas wat byvoorbeeld poog om die inokulum-
vlakke van die swamme te verminder en wat ook sal voorkom dat
planteonder stremmingverkeer gedurendedie seisoen, kandaartoe
bydra dat potensiëlewortel- en kroonvrot beperkword.
Die eerste stap is om presies te weet wat besig is om op die lande
tegebeur. Dit ismoontlik deur die landeop ‘ngereeldebasis dwars-
deur die hele seisoen temonitor. Deur gedurende ‘n spesifieke jaar
noukeurig op te let, kan ‘n produsent beter bestuursbesluite neem
wat betref die komende seisoen.
Verskillende siektes sal verskillende beheerstrategieë vereis. Ken-
nis rakendewatter siekte ‘n probleem is, hoewydverspreid die pro-
bleem is asook die siektegraad,moet dus verkryword.
Die volgende stap is wisselbou. Wisselbou is een van die mees
praktiese strategieë vir siektebeheer, maar word diemeeste oor die
hoof gesien. Baiemieliesiekteproblemekomvoorwanneermielies in
monokultuur verbouword.
Meeste van die swammewat mielies aanval, is slegs in staat om op
diegewasof sy reste teoorleef. Deur ‘nmieliegewasdusuit die stel-
sel te haal, word ‘n bepaalde swam afgesny van sy hoofbron vir
oorlewing.
MARYKECRAVEN,
LNR-Instituut vir Graangewasse
1:Grade vanwortelvrot.
September 2014
72
1
1...,64,65,66,67,68,69,70,71,72,73 75,76,77,78,79,80,81,82,83,84,...148
Powered by FlippingBook