SA Graan September 2014 - page 61

59
Die wyfie druk gaatjies met behulp van haar lêboor in die blare waarin sy soms eiers lê,
terwyl sommige net vir voeding gebruik word (plantsappewat uit die “wonde” lek). Larwes
tonnel binne-in die blaar, vanaf die gaatjies en vernietig die bladgroen sover as wat hulle
gaan (
Foto 2
). Die larwe verlaat ná ‘n sekere tydperk dieblaar en vorm ‘npapie indiegrond.
Verspreiding van blaarmyners
Daar word jaarliks aan die begin van September, wanneer die koring nog klein is en voordat
bespuitings teen blaarmyner gedoen word, opnames deur die LNR-Kleingraaninstituut
(LNR-KGI) gedoen om ‘n aanduiding te kry van hoewydverspreid hulle voorkom en hoeveel
teenwoordig is op hierdie vroeë stadium. Tien, 1 m hale word met ‘n insekvangnet deur
die koring in ‘n land gevee en die versamelde vliegies in etanol geplaas en in die labora-
toriumgetel.
Die vlieggetalle verskil van jaar tot jaar,maar sekere areas is daarvoor bekenddat daar altyd
baie vliegies teenwoordig is. So is die Tadcaster-, Springboknek- en Hartswater-gebiede vir
gereeldehoëbesmettings bekend (
Figuur 1
en
Figuur 2
).
Náongeveer 30daebroei diépapieswat indiegrondgevormhet, uit. Allepapiesbroei egter
nie uit nie endiéwat nie uitbroei nie, verkeer in ‘n rustoestand en kanoor ‘nperiode vanon-
geveer tienmaandeuitbroei.
Asdiebewerkingspraktykewat indie landegevolgword inaggeneemword,maakdit nie sin
dat daar sulke groot hoeveelhede vliegies só vroeg in die seisoen in die lande teenwoordig
kanwees nie.
‘n Blaarmynerlarf is verlede jaar op ‘n mielieplant in die Bethlehem-omgewing gevind en
die identifikasie daarvan is bevestig as ‘n koringblaarmyner. Onlangs is grond uit mielie- en
sorghumlande in die Vaalharts-omgewing versamel en gesif en blaarmynerpapies het in
beide lande voorgekom.
Die feit dat die blaarmyners ook op mielies en sorghum voorkom, verander die prentjie
heelwat wat betref die oorlewing van die blaarmyner. Hulle voltooi dus een ofmeer siklusse
indiemielies en sorghumen kandaarom ingetalleopbouwat deur diewinter kanoorleef en
betydsuitbroei om ingroot hoeveelhede inkoringengarsop ‘n jongstadiumvoor tekom.Die
voorkoms vandiemyners opmielies en sorghum sal indie komende seisoenbevestigword.
Hoeveel skadeword deur blaarmyners veroorsaak?
Die skadelikheid van die blaarmyner is onlangs redelik in diepte bespreek en daarom gaan
daarniebaieaandaghieraangegeewordnie.Uitdieveldproewewatgedoen is, hetditgeblyk
dat hoewel dieblare erggemyn kanwees,minimale skade aangerigword.
Daarwordvoorgestel dat die tabelleengrafiekewat indie Julie-uitgawevan
SAGraan/Grain
verskynhet, geraadpleegword indien iemanddit oorweegom te spuit. Houdanookveral die
volgendepunte ingedagtewanneer daar aan ‘nbespuitinggedinkword:
Moenievaskyk in ‘nbesmette kol indie landnie,maar kry ‘n totaleprentjievanwat indie
landaandiegebeur is. ‘nKol ismiskien100%besmet enal dieblarekandoodwees,maar
hierdie kolmaakmiskiennet 10% van jou land seoppervlakteuit.
As jy weet blaarmyner is in jou omgewing, deursoek jou lande, veral rondom
vlagblaarstadium.Onthoudieondersteblarewordeerstegemynen ‘nbespuiting kannie
skadeophef nie.
Deursoek diehele land, nienet ‘n klein kolletjienie. Dit kandiemoeitewerdwees.
Maak seker dat jou insekdoder effektief toegedienword.
Vir verdere besonderhede, kontak dr Goddy Prinsloo by 082 875 3401 of
.
Navorsing ismoontlik gemaakmet die finansiële ondersteuning
vandie LNR endieWintergraantrust.
As jyweet blaarmyner is in jou
omgewing, deursoek jou lande,
veral rondom vlagblaarstadium.
1...,51,52,53,54,55,56,57,58,59,60 62,63,64,65,66,67,68,69,70,71,...148
Powered by FlippingBook