SA Graan September 2014 - page 33

Ultra-moderne
tegnologie
reghier in
Afrika.
PANNARSAAD isbekendviruitsonderlike
produkteenuitstekendediens.Danksy ’n
wêreldklas tegnologiesentrumwordonsdie
middelpunt van innovasie in saadnavorsing
en telingvironsboere.
2014/CORP/A/001A
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2013PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
Kleingrane, soos koring, hawer en rogmoenienámieliesgeplant
wordnie.
Peulgewasse (soos sojabone) verhoog die stikstofinhoud in die
grond endit is voordelig vir daaropvolgendegrasgewasse, soos
mielies.
Deur beide warmseisoen- en koueseisoen-gewasse in ‘n rota-
siestelsel tegebruik, wordplant- enoesdatums beter beheer.
Waar grondvog ‘n beperkende faktor in konvensionele boer-
derye is, kan ‘n rotasiestelsel, waar ‘n langseisoen-gewasmet ‘n
kortseisoen-gewas afgewissel word, grondvogbewaar.
Dit is baie belangrik om steeds insek- en onkruidbeheer in ge-
wasrotasiestelsels toe te pas asook om kennis te neem van
moontlikegifstofresidueendieeffekdaarvanopdieopvolgende
gewas.
Met die beplanning van ‘n gewasrotasiestelsel is dit belangrik om
eerstens goed aangepaste gewasse of kultivars, soos geïdentifiseer
vir spesifieke areas, te kies. Maak gebruik van ‘n plantpatoloog om
vas te stel watter plantsiektes van ekonomiese belang in die spesi-
fieke produksiegebied is of kan wees (afhangende van weersom-
standighede).
Die voorafgaande inligting is noodsaaklik vir die samestelling van ‘n
gewasrotasiestelsel. Laastens moet onthou word dat so ‘n gewas-
rotasiestelsel buigbaar moet wees, plantsiektesmoet verminder en
ekonomies voordeligmoet wees.
Vir navrae, kontak dr Belinda Janse van Rensburg
by 018 299 6100.
3: Sclerotinia (witmuf) besmetting van ‘n sonneblomkop.
2:
Stenocarpellamaydis
(Diplodia)mieliekopvrot.
4:
Macrophomina phaseolina
(houtskoolvrot) besmetting in die stam
van ‘nmielieplant.
31
2
3
4
1...,23,24,25,26,27,28,29,30,31,32 34,35,36,37,38,39,40,41,42,43,...148
Powered by FlippingBook