SA Graan September 2014 - page 25

GraanSAverskafmieliemeel aandiegenegeaffekteerdeur
dieplatinum-mynstaking
g
raanS het inJulievanjaar, in samewerking et Pioneer
Foods en Loubser Transport, ‘n projek geloods waarby
12 tonmieliemeel versprei is aandiegene inRustenburg,
in die Noordwes Provinsie, wat geraak is deur die on-
langse staking vanmynwerkers indieplatinumsektor.
Dit kom ná die platinumstreek as ‘n rampgebied verklaar is deur
verskeieorganisasies enbesighedenaafloopvandie stakingwat op
23 Januariebeginhet en vir vyfmaandegeduur het.
Die impakvandiestakingopkleinsakeondernemingsenop ‘nklomp
huisgesinne, het ‘n rimpeleffek op dié myndorp gehad, aangesien
beidewerknemersenkontrakteursminof geen inkomsteverdienhet
tydens dieduur vandie stakingnie.
Graan SA se mieliemeelskenking aan die gebied het bestaan
uit 2 400 sakke 5 kg mieliemeel wat afgelewer is by ‘n sentrale
verspreidingspunt en ons glo dat dit sal help om verligting te bring
vir diegeaffekteerdes.
“Min mense besef dat hoewel die staking verby is, die ondersteu-
nende ekonomiese aktiwiteite rondom die myne nog lank gaan
neem om te herstel,” het mnr Jannie de Villiers (uitvoerende
hoofbestuurder vanGraanSA) gesê.
“Graan SA se primêre doel is om voedselsekerheid te bewerkstellig
en daarom het die Organisasie dit as deel van ons rol gesien om ‘n
bydrae te lewer tot tyd enwyl die effek vandie staking verlig is. Ons
bydrae sal verseker dat die gesinne wat deur die staking beïnvloed
is, van die nodige basiese voedsel voorsien word en dat veral
kinders nie honger skool toe hoef te gaan nie,” het De Villiers
bygevoeg.
23
September 2014
GRAANSAKOMMUNIKASIE
PERSVERKLARINGS
GraanSA
1: Anna Ratshikana (Graan SA-
lid), ds Pieter Jordaan (NGBerg-
sig) en Du Toit van der Westhuizen (ontwikkelingskoördineerder: Lich-
tenburg, GraanSA).
2:Gewilligehandebesigomdiemieliemeel af te laai.
3: ‘nBeroep is op lede vandiegemeenskapgedoenom te komhelp.
4: Loubser Transport arriveermet diebesending.
5: Dirk Kotzé (ledebemarker en kommunikasiebeampte, Graan SA) en
AnnaRatshikanaoorhandigdiemieliemeel aands Jordaan.
1
3
2
4
5
Tydskrif sewebbladsy
opgedateer
G
aan loer gerus na die opgeda-
teerde aanlynweergawe van
SA Graan/Grain
. Die tydskrif is
onder andere hier in ‘n blaai-
boekformaat beskikbaar. ‘n Argief van
vorige artikels wat in
SA Graan/Grain
gepubliseer is, is ook op die webbladsy
beskikbaar.
Lees gerus in die volgende uitgawe van
SA Graan/Grain
meer oor dié nuwe,
opgedateerdewebbladsy.
ESTIEDEVILLIERS,
redakteur:
SAGraan/Grain
Besoek
ain.
Gebruik die QR-kode om
by die tydskrif se webblad
te kom.
1...,15,16,17,18,19,20,21,22,23,24 26,27,28,29,30,31,32,33,34,35,...148
Powered by FlippingBook