SA Graan September 2014 - page 35

33
endie landbouchemiese verteenwoordigerwanneer foutieweof on-
deurdagte aanbevelings deur onopgeleide agente aan oningeligte
produsentegemaakword.
Die wet bepaal dat elke landbouchemiese produk ‘n produketiket
moet hê en dat die persoon wat die landbou-chemikalieë gaan ge-
bruik, vertroudmoet weesmet die inhoud vandie etiket.
Miljoene randeworddeur landbouchemiesemaatskappye spandeer
om ‘n produk uiteindelik geregistreer en op die rak te kry. Inligting
vervat in ‘n etiket ismet ‘n spesifieke doel nagevors, geëvalueer en
in ‘n bepaalde volgorde saamgestel om die effektiewe gebruik van
so ‘nproduk tewaarborg.
Dieselfde beginsels geld vir onkruiddoders, insekdoders en swam-
doders. Behalwe vir die ooglopende inligting, soos die maatskap-
py- en produknaam, die aktiewe bestanddele asook die lot- en
registrasienommers op die voorkant van die etiket, word die reëls
van effektiewe toediening en voorwaardes vir die gebruik van die
pro-duk breedvoerig verduidelik.
Onkruide beheer
Wanneer ‘n produsent byvoorbeeld ‘n onkruiddoder kies, moet hy
seker maak dat die spesifieke probleemonkruid(e) in die lys van
“Onkruide beheer” vervat is. Wanneer onkruidspesies nie in die
betrokke lys getoon word nie, sal geen of wisselvallige beheer ver-
kryword.
Meeste etikette is verkrygbaar op die internet en wel by die spesi-
fieke maatskappye se webtuistes en so kan produsente dus seker
maak watter onkruiddoder die beste beheer vir spesifieke onkruide
gaan gee. Daar sal ook aan die onderkant van so ‘n tabel “Notas”
weeswat die effektiwiteit vanbeheer sal uitlig en verduidelik.
Só kan wisselvallige beheer van sekere onkruide verwag word, do-
sissemoet soms verhoogword of mengbaarheidmet ander doders
vir effektiewebeheerwordbespreek.Dit isdusbelangrikdat diepro-
dusent hierdienotas in agmoet neembydie keuse van ‘nproduk.
Gebruiksaanwysings
Die “Gebruiksaanwysings” lig veral punte uit soos onder meer
omgewingsfaktore, toediening op spesifieke kultivars, grondtoe-
stande, gewasbeperkinge enwagperiodes. Hierdie tipe inligting lyk
opdieoogaf onbenullig,maarwanneerdieprodusent nievertroud is
met hierdiepuntenie, kandit aanleidinggee tot oneffektiewebeheer
vanonkruideof gewasskade.
‘nVolgende baie belangrike afdeling is die “Menginstruksies” van ‘n
produk. Die formulering van aktiewe bestanddele in ‘n produk is ‘n
fynuitgewerkte chemiese resepwat uit verskeie chemiese samestel-
lings en verbindings bestaan. Dit is dus onmoontlik dat chemiese
produkte net sommer lukraakmetmekaar gemeng kanword sonder
enige (nadelige) gevolge.
Tenkmengsels moet met die uiterste versigtigheid gedoen word
om steeds effektiewe beheer te waarborg. Die goue reël is een-
voudig: Hou by die voorgeskrewe aanbevelings vir tenkmengsels
wat op elkeproduketiket verskyn.
Mengsels
Sommige produsente maak hulle eie mengsels (
cocktails
) en kan
dalk goeie resultate kry in die kort termyn, maar die skade sal in die
lang termyn aan sulke produsente se sakke gevoel word. Kortom:
Dit is teendiewet omongeregistreerde tenkmengsels aan tebeveel
(landbouchemiese verteenwoordiger) en toe tedien (produsent).
Elke plantseisoen word gekenmerk deur ondeurdagte mengsels
en aanbevelings wat gewasskade tot gevolg het, of erger nog om
by oestyd te wonder hoekom is daar nie die gewenste tonnemaat
afgehaal nie. Dit is sulke ondeurdagte (en dikwels ongeërgde) en
uiters riskante gebruik van landbou-chemikalieë wat die hele land-
boubedryf skadeberokken.
Eersteklas
saaden
kundigheid
verseker ’n
suksesvolleoes.
Deurdie integrasievan topprodukte,
praktieseboerderyoplossingsen innoverende
gewasvoorsorgen -nasorgbiedPANNARSAAD
aanboere ’nvolledige risikobestuurspakket. Praat
metPANNARooronsuitsonderlikePANAGRI
-,
PANACEA
-enYIELDBOOST
-programme.
2014/CORP/A/003A
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2013PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
1...,25,26,27,28,29,30,31,32,33,34 36,37,38,39,40,41,42,43,44,45,...148
Powered by FlippingBook