SA Graan September 2014 - page 32

Gewasrotasie:
‘nWapen teenplantsiektes
G
ewasrotasie hou baie voordele in vir konvensionele asook
bewaringsboerderystelsels. Die rotasie van gewasse be-
hoort regverstaanen toegepas tewordas ‘nbestuursprak-
tyk omplantsiektes te verminder.
Sommige patogene (wat die plantsiekte veroorsaak) beskik oor die
vermoë om op plantreste of in die grond te oorwinter in die vorm
van spesiale strukture (swamspore, hifes en sklerotia). In die geval
vanmonokultuur-aanplantings, sal die spesifieke patogeenstrukture
aanhou om te vermeerder en omplante in die nuwe groeiseisoen te
infekteer.
Hier kan produsente ook dikwels ‘n verlaging in opbrengs verwag.
Die idee is om gewasse in rotasie te plant wat nie gashere van ‘n
spesifieke plantsiekte is nie. In die afwesigheid van ‘n gasheer, sal
die patogeenstrukture wat op graanreste of in stoppels oorleef,
afneem. Die meeste patogene sal gewoonlik twee tot drie jaar
neemom te verminder indie afwesigheid van ‘ngeskiktegasheer.
Produsente behoort in ag te neem dat plante wat aan dieselfde
familie behoort, dikwels kwesbaar is vir dieselfde patogene. Dit
sal dus nie wys wees om byvoorbeeld koring, gars, rog, hawer,
sorghum enmielies in gewasrotasie te gebruik nie, aangesien al die
gewassegashere vir die
Fusariumgraminearum
spp. kompleks is.
Die
F. graminearum
spp. kompleks swamme veroorsaak ook aar-
skroei van koring, gars en rog asook wortel-, stam-, kroon- en kop-
vrot (
Foto 1
) van mielies. Sulke gewasrotasiesisteme sal dus die
siekteoor tyd laat vererger.
Gewasrotasie kom handig te pas waar ‘n spesifieke plantsiekte,
soos
Stenocarpella maydis
(veroorsaak Diplodia stam- en kopvrot,
Foto 2
), beperkte gashere het. Tot dusver is mielies as die enigste
gasheer vanDiplodia geïdentifiseer, daarom sal koring, sojaboon en
byvoorbeeldgrondbone, geskikwees in ‘ngewasrotasiestelsel waar
Diplodia problematies is.
Gewasrotasie is moeiliker in die geval van ‘n plantsiekte, soos
Sclerotinia
spp. (ook bekend as “wit muf”,
Foto 3
), wat ‘n wye
gasheerreeks (peulgewasse, sonneblom, kanola, diemeeste groen-
te, tabak, baie tuinblomme sowel as harde vrugte) het.
Gewasrotasie met byvoorbeeld mielies, koring en hawer, is in dié
geval baiebelangrik.Weidingkanookaangeplantwordomdiegraad
van besmetting te verminder. Aangesien Sclerotinia tans ‘n groot
bedreiging inhouvir byvoorbeeld sonneblomen sojabone, isgeïnte-
greerdebeheermaatreëls, byvoorbeeldgewasrotasie, kultivarkeuse,
chemiese bespuitings, sanitasie en minimumgrondbewerking hier
vanuiterstebelang.
In die geval van minimumgrondbewerking word gespekuleer dat
dieoorlewingstrukturevandiepatogeen (sklerotia) bo-opdiegrond-
oppervlakte gelaat word en dus meer blootgestel word aan die
omgewingselementewat die sklerotia vinniger tot niet help gaan en
sodoendedie inokulumvlakke vandie siektehelp verminder.
BELINDA JANSEVANRENSBURG,
LNR-Instituut vir Graangewasse
Bewaringsboerdery
Daar is tans plaaslike navorsing om die effek van bewaringsboer-
dery op grondgedraagde plantsiektes te bepaal. Met minimum- of
geenbewerking bou ‘n deklaag van plantreste op. Hierdie deklaag is
dus juis ‘n bron van voeding en oorlewing vir swamspore, hifes en
sklerotiawat danplante indienuwegroeiseisoenbesmet.DrMaryke
Craven van die LNR-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG) het hoër
vlakke van Diplodia en houtskoolvrot (
Foto 4
) waargeneem in mo-
nokultuur-mielies indieVentersdorp-omgewing.
Waar mielies in rotasie verbou is met sonneblom, akkerbone en
babala, was betekenisvolle laer vlakke van beide die swammewaar-
geneem. Sonneblom, akkerbone enbabala is niegashere vanDiplo-
dia nie en die resultaat was dus te wagte. Wat interessant is, is dat
sonneblom, akkerbone en babala wel gashere van houtskoolvrot is
endie verwagtinghierwas nie ‘n afname indiepatogeennie.
Onsmoet in agneemdat plantsiektes hulle eie spesifieke voorkeure
ten opsigte van temperatuur, vog en voedingstowwe het. Die dek-
laag vanplantreste kanproblematieswees vanuit ‘n siekte-oogpunt,
maar dit kan ook voordeligwees afhangende van die gewasrotasie-
stelsel.
Houtskoolvrot gedy by grondtemperature tussen 30°C - 42°C, ge-
paardgaandemet laegrondvog. Diedeklaag in ‘nbewaringsboerde-
rystelsel bewaar vog in die grond en sal dus vogstremming in
planteverminder.Onskandaaromspekuleerdatdiedeklaaggenoeg-
same vog indie grond verseker het, wat danook omstandighede vir
diehoutskoolvrotpatogeenongunstiggemaak het om te infekteer.
Ons moet hier onthou dat die plantmateriaal waaruit die deklaag
bestaan, nie as gasheer moet dien vir plantsiektes waarmee die
produsent sukkel nie. Daar sal nog baie navorsing rakende bewa-
ringsboerdery en plantsiektes gedoen moet word voordat ant-
woordehierop verkry sal word.
Neem dus die volgende in ag by die beplanning van ‘n gewasrota-
siestelsel:
Moenie gewasse wat aan dieselfde familie behoort ná mekaar
plant nie.
FOKUS
Geïntegreerdeplaagbeheer
Spesiale
1:
Fusariumgraminearum
spp. kompleksmieliekopvrot.
September 2014
30
1
1...,22,23,24,25,26,27,28,29,30,31 33,34,35,36,37,38,39,40,41,42,...148
Powered by FlippingBook