SA Graan September 2014 - page 39

Ander praktiese foutewat baie voorkom
Een hiervan is wanneer daar te min spuitkapasiteit is om die werk
tydig en doeltreffend gedoen te kry. ‘n Paar ongunstige spuitdae
kan alles omkeer en dan is surplus spuitkapasiteit belangrik. Hou ‘n
surplus spuit, al is dit ‘n laer spesifikasie spuit, gereed om te kan
uithelp in sulke tye. Kwaliteit-watervoorsiening vir ‘n spuit is baie
moeilik en duur en gewoonlikword groot volumes vereis. ‘nMoont-
like manier om hiervan weg te kom, is om die spuitvolumes af
te bring. Pasop vir hierdie stap, omdat die meeste spuitmiddels by
baie hoë watervolumes getoets en aanbeveel word. Praat met jou
verteenwoordiger en maak seker wat die minste watervolume per
hektaar kanwees. Spuitemoet ook gereeldgekalibreerword.
Maak seker dat die kalibrasie reg is en dat die operateur weet teen
watter spoed en enjinomwentelinge gery moet word. Baie opera-
teurs bly nie binne hierdie norme nie en dan werk die middels nie
37
September 2014
Figuur 1: Diewerking van ‘n Injector spuitpunt.
Figuur 2:Wat is die regte kompromie tussendruppelgrootte endrif?
1...,29,30,31,32,33,34,35,36,37,38 40,41,42,43,44,45,46,47,48,49,...148
Powered by FlippingBook