SA Graan September 2014 - page 34

FOKUS
Geïntegreerdeplaagbeheer
Spesiale
September 2014
32
Hoekom die etiket van landbouchemiese
produkte lees?
J
aarliks word daar deur beide landbouchemiese maatskap-
pye en produsente baie tyd spandeer aan klagtes rakende
chemiese produkte. Hierdie klagtes varieer van swak of geen
beheer van onkruide, tot gewasskade in ‘nmindere of meer-
deremate.
Die groot vraag, wat nie noodwendig altyd ‘n antwoord het tydens
die klagteperiode nie, is wie dan nou aanspreeklik is vir die skade
of oneffektiewe beheer van ‘n produk? Meeste van hierdie klagtes
kon egter voorkom gewees het as die etiket(te) van die produk(te)
gebruik, deeglik gelees en verstaan is.
Die houding van produsente om die lees van die etiket af te skuif na
landbouchemiese verteenwoordigers/verspreiders is baie gevaarlik
endit is reeds hierwaar die eersteprobleem sy kopuitsteek.
Toegegee, produsente se tyd is beperk en aandag word onder ver-
skeie fasettevan ‘nboerderyverdeel,maar invandagseekonomiese
klimaat kan ondeurdagte opmerkings, soos “ek het nie tyd om ‘n
etiket te lees nie,” produsenteduur te staan kom.
Wie se verantwoordelikheid is dit dan om die etiket te lees? Die ant-
woord is eenvoudig: Dit is die persoon s’n wat die landbou-chemi-
kalieë/middel aangekoop het om te gebruik (toe te dien); wat in die
meestegevalledieprodusent sal wees.
Die volgende netelige vraag is dus:Waar stop die verantwoordelik-
heid van die chemiese verteenwoordiger/verspreider enwaar begin
die verantwoordelikheid van die produsent? Die verantwoordelik-
heid van ‘n chemiese verteenwoordiger/verspreider is om die regte
chemiese produk aan sy kliënt te verskaf vir die doel waarvoor die
produsent dit wil gebruik.
Daarommoet produsente seker maak dat hulle by ‘n chemiese ver-
teenwoordiger/verspreider met die nodige kennis van chemiese
middels aankopedoen. Hoewel randen sent seker inmeestegevalle
diedeurslaggewende faktor kanwees by die aankoop van chemiese
middels, sal dit produsente baat om by opgeleide (AVCASA geak-
krediteerde) verteenwoordigers van landbou-chemikalieë besigheid
tedoen.
Produsente is ongelukkig uitgelewer aan ‘n landbouchemiese kli-
maatwaarwinsbejag ‘ngroot rol speel bydieverkopevanprodukte.
Net so word goeie (betroubare) landbouchemiese verteenwoordi-
gers egter gekonfronteer met wisselvallige kliëntewat ook net rand
en sent ingedagtehet. Opdie langduur verloor beidedieprodusent
ELBÉHUGO
en
MARLENEVANDERWALT,
LNR-Instituut vir Graangewasse
1 tot 4:Dieafdeling “Toedieningsinligting”opdieetiket, bevat inligting rakendediespuittoerusting,watervolume, tydvan toediening, dosisaanbevelings
en ander belangrike inligting rakende spesifiekegewasse.
1
2
3
4
1...,24,25,26,27,28,29,30,31,32,33 35,36,37,38,39,40,41,42,43,44,...148
Powered by FlippingBook