SA Graan September 2014 - page 40

FOKUS
Geïntegreerdeplaagbeheer
Spesiale
September 2014
38
soos dit moet nie. Die water wat gebruik word, verskil ook baie.
Soms is die water mooi skoon en ander kere is daar soveel besoe-
deling indiewater dat die chemiesemiddels nie kanwerk nie.Maak
seker dat skoon water ten alle tye gebruik word en dat die nodige
middels ingegooi word om die pH en ander kwaliteite van diewater
reg te stel.
Hierdie onsuiwer water veroorsaak ook dat die filter en spuitpunte
opdiespuitegereeld (tenminstedaagliks) skoongemaakmoetword.
Om tydig te spuit, is noodsaaklik. Maak seker dat onkruid so klein
as moontlik gespuit word en dat die onkruid nie onder stremming
is nie. Pasop veral vir winteronkruid. Dit lyk of die winteronkruid
nie groei nie, maar intussen is hullewortels besig om diep en sterk
teontwikkel.
As hierdie onkruid teenwoordig is, maak seker dat die dosis sterk
genoeg is om die onkruid te dood en nie net te skroei nie. As die
onkruideersbegingroei, isdit baiemoeilikomdit dood te spuit.On-
kruidwat onder stres is, kandiewerking vandieonkruiddoder beïn-
vloed. Bespreek hierdie saakmet jou verteenwoordiger om seker te
maak dat daar in sulkeomstandighedegespuit kanword.
Die mengvolgorde van chemiese middels is baie belangrik. Maak
seker dat diemiddels indie regte volgorde indie spuit gegooi word.
Verseker ook dat die operateurweet hoe omdiemiddel temeng, en
kontroleer dat dit reg gedoen word. ‘n Mens hoor gereeld dat die
spuitstof teminwas. Dieoperateurmoet die regtehoeveelheidmid-
dels oor die regteoppervlakteuitspuit.
Talle produsente is nie heeltemal bewus van hul onkruidspektrum
op die plaas nie. In sommige gevalle word die dosis van die spuit-
stowwe dan verkeerd bereken en word daar tot ‘n sekere mate vir
onkruiddoderweerstandigheid geteel. Deur gereeld die aktief van
die onkruiddoder tewissel help ook om onkruiddoderweerstandig-
heid te keer.
Sommige produsentemaak nog nie van satelliettegnologie gebruik
om die rybane uit tewys nie. Daarommoet produsente seker maak
dat asgewasryegebruikword, dieoperateur indie regte rybeweeg.
Dit sal die voorkoms van dubbeldosisse of banke waar nie gespuit
is nie, voorkom. Party produsente is baie innoverend enmeng hulle
eie chemiese middels wat in meeste gevalle buite spesifikasie en
aanwendingsriglyne is. Pasop: Hierdie praktyk kan dalk goedkoop
koopwees...Wat baie duur koop raak. Maak seker om die chemiese
middels binne spesifikasieriglyne teblygebruik.
Hierdie isnet ‘npaar gedagtes. Praatmet jou, asookander, chemiese
verteenwoordigers om die beste oplossing vir jou plaas se pro-
bleme te kry. Pas hierdie aanbevelings nougeset toe en as omstan-
dighede verander, raadpleeg weer jou chemiese verteenwoordiger
om aanpassings temaak. Vir enige navrae kontak PietmanBotha by
082 759 2991.
Jy as produsent bepaal die effektiwiteit
van chemieseonkruid- enplaagdoders
Figuur 3: Hoebelangrik is druppelgrootte?
1...,30,31,32,33,34,35,36,37,38,39 41,42,43,44,45,46,47,48,49,50,...148
Powered by FlippingBook