SA Graan September 2014 - page 37

35
FOKUS
Plaagbeheer
Spesiale
PEETVANDERWALT,
advertensiebestuurder, Pannar Saad
Houomvattendege-
wasbeskermingsgids
altydbyderhand
P
annar Saad is daartoe verbind om produsente met eer-
steklasprodukte en -kundigheid te ondersteun. Die maat-
skappy streef daarna om pasmaatadvies en -diens deur hul
span ervare verkoopsverteenwoordigers en landboukun-
diges te lewer. Deur die integrasie van topprodukte en innoverende
gewasvoorsorg en -nasorg, bied Pannar ‘n volledige risikobestuurs-
pakket aangewasprodusente.
Gewassiekte-sakgidse (Bakkie
Buddies
)
Pannar se voortreflike mielie- en sonneblomsiekte diagnostiese
veldgidse is in ‘n handige sakgrootte beskikbaar. Dit sal ook in die
toekoms uitgebrei wordna ‘n sojaboon-, koring-, sorghum- endroë-
boonsakgids. Dit is ideaal vir die identifikasie van die belangrikste
siektes bydiégewasse.
Die sakgidse behandel al die belangrike en bekende siektes asook
sommige peste en afwykings by ons reeks agronomiese gewasse
inSuid-Afrika. Dit bevat kleurfoto’swat probleme duidelik illustreer,
verskaf inligtingoor siektes severoorsakendeorganisme (of dieoor-
saak van afwykings), beskryf kortliks simptomevandieprobleemen
verskaf algemene notas oor elke onderwerp. Diemeeste daarvan is
gekies opgrond vanhul ekonomiesebelangrikheid vir diebedryf.
Die gewassiekte-sakgidse is saamgestel deur die plantpatologie-
span van Pannar Saad, waaronder dr Rikus Kloppers en me Vicky
Knight, in samewerkingmet verskeie plaaslike en internasionale ge-
wasspesialiste.
Mieliesiekte-feiteblaaie
Volledige mieliesiekte-feiteblaaie is op Pannar se webtuiste beskik-
baar. Dit konsentreer sterk op Suider-Afrika en verwys dikwels na
plaaslike gevallestudies van siektes wat oor die afgelope dekade
voorgekomhet.
Dit wys ook siektes en plae wat nog nie hier voorkom nie, maar
waarvoor produsente op die uitkyk moet wees. Dit sluit aspekte in
soos nuwe bekampingsmaatreëls, weerstandbiedendheid teen siek-
tes en landbouchemiese aanbevelings.
Kry joune
Die gewassiekte-sakgidse is op Pannar
se webtuiste (
)
onder
“Produkte” in die produksiestreek asook
op
be-
skikbaar.
DiePannarGraangewassiekte-toepassing
is gratis beskikbaar van die
Apple App
Store
,
Google Play Store
(vir Androïed-
toestelle) of
BlackBerry AppWorld
. Soek
vir Pannar of volg die skakel vanaf die
mobisite
.
Gebruik die QR-kode
omby diemieliesiekte-
feiteblaaie te kom.
Produk-inligting
Met sobaie
veranderlikes
inboerdery,
kan jyvan
eending
sekerwees...
JykanopPANNAR staatmaakomons
groeiendebevolking tevoed.Metons kultivars
en tegniesekundigheid–oes jy sukses.
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2013PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
2014/CORP/A/005A-3
1...,27,28,29,30,31,32,33,34,35,36 38,39,40,41,42,43,44,45,46,47,...148
Powered by FlippingBook