SA Graan September 2014 - page 30

FOKUS
Geïntegreerdeplaagbeheer
Spesiale
September 2014
28
Berging- enhanteringsveiligheid
van landbouchemiesemiddelsopdieplaas
D
ie doel waarvoor landbouche-
miese middels ontwikkel word,
is om produsente te help om ge-
wasse te beskerm. Byna alle land-
bouchemiesemiddels sal dus op ‘nplaas of
op landbougrond eindig. Hoe dan gemaak
om die landbouchemiese middels op die
plaas tehanteer, stoor en aan tewend?
Daar is baie spesifieke reëls wat gevolg
moet word, wat ook vir produsente geld.
Hierdie reëls is in die vorm van spesifieke
wette en standaarde. Eerstens reguleer, die
Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landbou-
middels en Veemiddels, 1947 (Wet 36 van
1947)of soosdaardeesdaenaverwysword:
“The Fertilisers, Farm Feeds, Agricultural
Remedies and Stock Remedies Act, 1947
(Act No. 36 of 1947)” die registrasie, han-
tering, stoor, verkoop en gebruik van alle
landbouchemiese middels. Dié wet gee
voorskrifte vir die gebruiker, of dan die pro-
dusent, oor hoe die middels geberg, han-
teer en toegedienmoet word.
Hierdie voorskrifte word op die etiket uit-
gespel. Die etiket is ‘n regsdokument wat
streng gevolg moet word (Regulasie No.
R1716 van 26 Julie 1991 en Regulasie
No. R181 van 7 Februarie 2003). Enige af-
wyking daarvan is onwettig en is strafbaar
volgens diewet.
Tweedensvervat, die regulasiesvandiewet
ook ‘n verwysing na die Suid-Afrikaanse
Nasionale Standaarde wat vereistes stel
oor die hantering, stoor en wegdoening
van landbouchemikalieë. Produsente moet
deeglik kennis neem dat hulle net so
aanspreeklik isonder diewet. Indie konteks
vandieSuid-Afrikaanse reg, is onkunde oor
diewet geen verskoningnie.
Hoe om landbouchemika-
lieë te stoor
Die spesifieke standaard waarna die wet
verwys oor hoe landbouchemiese mid-
dels gestoor moet word, selfs op plaasvlak,
is getitel
SANS 10206:2010
(
Edition 2.2
):
The handling, storage and disposal of pes-
ticides
. Produsente moet die voorskrifte
van dié standaard volg en stoorfasiliteite
inrig om landbouchemiese middels op die
korrektemanier te stoor. Behalwe vir omge-
wingsveiligheid, isdit immersooknoodsaak-
likomdiefstal vandiéprodukte tevoorkom.
‘n Gekwalifiseerde stoorman moet beheer
oor die stoor uitoefen. Rekordsmoet gehou
word van alle Groep 1a en 1b produkte in
diestoor.Diestoormoet goedgeorganiseer
wees, behoorlik gesluit word en slegs per-
sone aan wie die verantwoordelikheid toe-
geken is, moet toegang hê. Allewerkers op
dieplaasmoet bewus gemaakword vandie
gevare van landbouchemiesemiddels.
Riglyne wanneer met land-
bouchemiese middels ge-
werkword
Landbouchemiese middels is potensieel
gevaarlik vir die gesondheid van mense,
diere en vir die omgewing as dit verkeerd
hanteer word. Die etiket van die produk sal
instruksies bevat oor hoe die produk han-
teermoet word.
Daar sal ook piktogramme op die etiket ver-
skyn wat aantoon hoe gevaarlik die produk
is. Voorbeelde hiervan is in
Figuur 1
en
Figuur 2
te sien. Operateurs enhanteerders
moet opgelei wees ten opsigte van hoe om
dieprodukte tehanteer enmoet die instruk-
sies van die etiket kan volg, insluitend die
betekenis vandiepiktogramme.
Voorts moet die personeel ook oor die no-
dige veiligheidstoerusting beskik, soos op
die etiket aangedui (sien
Figuur 3
). In die
voorbeeldworddie volgende aangetoon:
Langhandskoenemoet gebruikword.
Gebruik ‘n gesigskerm of veiligheidsbril
vir oogbeskerming.
Was hande nadat daar met die produk
gewerk is.
Gebruik ‘n voorskoot.
Dra rubberstewels.
Dra ‘n stofmasker of ‘n respirator.
Dra ‘noorpakmet langmoueenbroeks-
pype en ‘n kopbedekking moet gebruik
word. Die oorpak moet oor die stewels
en handskoene gedra word om te ver-
hoed dat chemikalieë in die stewels of
handskoene inloop.
Wanneer binne die stoor of ‘n gebou met
landbouchemiese middels gewerk word,
moet diegebougoedgeventileerweesvoor
daarmet enigewerkbeginword. Vermyook
enige werk in baie winderige toestande,
selfs binnenshuis. Moet glad nie rook, eet
of drink terwyl daar met landbouchemiese
middelsgewerkwordnie.Vermyalledirekte
kontakmet enigeplaagdoder.
Na afloop van werk met landbouchemiese
middels, verwyder die persoonlike besker-
mingstoerusting in dié volgorde: Haal die
hoed af, verwyder die n us- en mond-
skerms, trek die stewels en die oorpak uit,
haal diehandskoene af, was hande engesig
met koue water en seep en neem ‘n lou-
warm stort.
Rubber handskoene en stewels kan met
‘n reinigingsmiddel en koue water gewas
word, terwyl die oorpak, hoed en neus- en
mondskerm elkeen apart met ‘n reinigings-
middel en kouewater gewasword.
CropLife het ‘n publikasie beskikbaar in
ses tale oor die veilige hantering van land-
bouchemiesemiddels op die plaas:
Verant-
woordelike plaagdodergebruik – ‘n gids vir
operateurs
.
Leë houers
Die aanspreeklikheid van die produsent
eindig nie wanneer die middels klaar
aangewend of toegedien is nie. Die leë
houers moet ook verantwoordelik hanteer
word. Eerstens moet dit drie keer uitge-
Figuur 1: Invretend/bytend (korrosief).
Figuur 2:Giftig.
NICGREYLING,
AVCASA
1...,20,21,22,23,24,25,26,27,28,29 31,32,33,34,35,36,37,38,39,40,...148
Powered by FlippingBook