SA Graan September 2014 - page 137

Rugby kraai weer
koning tydens
Pannarweek
S
ewe van Suid-Afrika se landboukolleges asook ‘n genooide
PANNARXV, het vir die IPJ du Plessis-trofeemeegeding by
die jaarliksePannar Rugbyweek in Julie vanjaar.
Grootfontein LandboukollegeopMiddelburg, Oos-Kaap, het vanjaar
asgasheer opgetreevandié rugbyweekwat hierdie jaar vir die28ste
keer (sedert 1987) deur Pannar Saad geborg is. Die spanne van
Cedara Landboukollege, dieKaapse Instituut vir Landbou-opleiding:
Elsenburg, Fort Cox Kollege van Landbou en Bosbou, Grootfontein
Landboukollege, Taung Landboukollege en Glen Landboukollege,
het aandieweeklange toernooi deelgeneem.
Die toernooi word in twee afdelings, naamlik ‘n wenners- en ‘n
plaatafdelinggespeel. Die spannewordopgrondvanhoe sterkhulle
is, indie twee afdelings ingedeel.
Elsenburgwas vanjaar se toernooiwenners, met Grootfontein in die
tweede plek. In die plaatkompetisie het die PANNAR XV geseëvier.
Na afloop van die toernooi, is ‘n Suid-Afrikaanse Landboukolleges
(SALK) span gekies om teen die Oostelike Provinsie se o/21-span
deel teneem.
Die trofeë en bekers toegeken by die Pannar Rugbyweek, was soos
volg:
Elsenburgwendiegesogte IPJ duPlessis-trofee (wenners).
DieGlen-beker gaan aanGrootfontein (naaswenners).
Die Piet de Jager-beker word toegeken aan die Pannar XV
(wenners vandieplaatkompetisie).
135
AKTUEEL
Ongeëwenaardegraansorghum-pakket.
PANNARbasters isdie ruggraat van
graansorghumproduksie inAfrika. Plaaslik
ontwikkeldebasterswordook inSuid-Amerika,
MexikoenAustraliëaangeplant.
2014/GSS/A/17
Bio-etanol-
produksie
gerugsteun
deur
wêreldklas-
navorsing
.
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
PEETVANDERWALT,
advertensiebestuurder, Pannar Saad
Agter: ZithuleleMthimkulu, SithabisoMkhize, T.Madela, LondaZuma,
AyandaHlabangani, Xolani Gumede enMceboMkhulise.
Middel:Mphumeleli Khuzwayo,MinenhleMthalane, SiyabongaMkhize,
NthuthukoMthembu, SihleNdlela, ThabisoDlamini, SandileMnikathi,
ThabisoKortjass, SiphesihleMbatha enSimphiweGwiji.
Voor:NkosinathiMolefe,WilanNieuwenhuisen, DeveernGovender,
DanetteStipcich, RodCollett, SiyaVilakazi, KelvinMuhl,
NhlakaniphoSibiya en Lungani Buthelezi.
Cedara
1...,127,128,129,130,131,132,133,134,135,136 138,139,140,141,142,143,144,145,146,147,...148
Powered by FlippingBook