SA Graan September 2014 - page 127

Baie dankie aandie LNR-Kleingraaninstituut en inbesonder dr Cobus le Roux,
wat gehelphetmet die opstel vandie vraelys.
Koos:
Ons as produsente in die area sal graag wil sien dat daar
vinniger nuwe variëteite beskikbaar kom. Die genetiese vordering
wat wel gemaakword, is stadig.
Voorstelle aan die koringnavorsers
Richard:
Stikstofbestuur en verdere bewaringsboerderywerk is
nodigwaar dekgewasse, stikstofbindende gewasse en alternatiewe
gewasseondersoekword.
Lensies is een voorbeeld hiervan, maar daar is geen plaaslike
verbouing nie. Ons moet aanvaar dat ons oorsese kultivars sal
moet aanneem omrede ons mark te klein is om sekere gewasse in
teelprogramme teplaas.
Groter toegang tot kultivars en alternatiewe gewasse moet verkry
word deur
end point royalty
(EPR) ooreenkomste met saadtelers
oorsee te sluit.
Fokus op opbrengs met behoud van ‘n minimumkwaliteit as ‘n
manier om landbou se toekoms te verseker. Ons sal as ‘n nood-
saaklikheid ons waterverbruikdoeltreffendheid by graanverbouing
moet verhoogdeur kultivarverbetering, bewerkings- en verbouings-
praktyke endie verbetering vanons grondkwaliteit.
Andries:
Navorsers, kom asseblief nader aan my as produsent. Ek
probeer oorleef, helpmy om dit te doen. Ek lewer graag ‘n bydrae
tot navorsing, maar as dit nie waarde vir my kan toevoeg nie, is dit
waardeloos.
CD:
Kultivarsmoetmeer siektebestandwees.
Jaco:
Ek dink navorsers bestee tyd en geld op navorsing wat nie
meer diemoeitewerd isnie.Ons is in ‘noorlewingstryd, soallegeld,
tyd ennavorsingmoet opnuwe kultivars gespandeerword.
Koos:
Ek weet nie, dalk doen navorsers dit reeds, maar ek dink
hullemoet die net wyer span om tegnologiewat ander telers in die
wêreld gebruik na Suid-Afrika te bring; dit kan help dat ons vinniger
vorder.
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
1...,117,118,119,120,121,122,123,124,125,126 128,129,130,131,132,133,134,135,136,137,...148
Powered by FlippingBook