SA Graan September 2014 - page 141

Indiederdeplek isPietLombardvanElsenburgse fotovan ‘nplatsnyer
besig ommedics te sny vir baal in ‘n koring/medics-wisselboustelsel.
“Deur dit te doen, hou die produsent sy diere van die grond af weg en
voorkom kompaksie.”
Baie geluk aan Fred Beck van Springs,
wie se foto van voerkraalbeeste wat
gevoer word, aan hom ‘n eerste plek in
die Julie-uitgawe besorg het. Hiermee
steek hy R1 000 kontant, met kompli-
mente vanSasol Nitro, in sy sak.
3
de
O
ns ontvang gereeld pragtige foto’s vir die kompetisie, wat
ons moet afkeur as gevolg van die kwaliteit daarvan.
Foto’s wat met selfone geneem is, lyk dalk baie spoggerig
op die selfoon, maar die kwaliteit van sulke foto’s is onge-
lukkiggewoonlikbaieswakenkannievir drukwerk (soosvir ‘n tydskrif)
gebruikwordnie.
Wanneer dit by foto’s kom, is daar twee groottes wat ‘n impak het op
die drukkwaliteit daarvan, naamlik die fisiese grootte (in cm of mm)
en die resolusie/dpi (
dots per inch
). ‘n Foto kan ‘n groot fisiese grootte
hê (groter as 500 mm x 500 mm) met ‘n lae resolusie (laer as 72 dpi)
en steeds bruikbaar wees. Net so kan ‘n kleiner foto met ‘n hoër
resolusieookgebruikword. Die ideale resolusievir diedruk van foto’s,
is egter 300dpi.
Sommige e-posprogramme is gestel om foto’s wat gestuur word
outomaties te verklein sodat dit vinniger kan stuur. Maak dus
seker van daardie stellings sodat jou foto in die regte grootte na ons
gestuurword.
SAGRAAN/GRAIN
REDAKSIE
Karen van Zyl van Orania se foto behaal ‘n tweede plek. “Water on de-
mand. A very important asset for themodern farmer. (In the Karoo it is
a ‘must have’.)”
2
de
Sojabone
perfekvir ’n
groeiende
bedryf.
Sojabone, ’nwyekeusevan ’nenkelebron.
Toppresterendekultivars keeropkeer.
’nVeelsydigepakket viroptimaleproduksieen
doeltreffende risikoverspreiding.
2014/SOY/A/15
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
139
1...,131,132,133,134,135,136,137,138,139,140 142,143,144,145,146,147,148
Powered by FlippingBook