SA Graan September 2014 - page 139

Almal herken
’nwenner!
PAN7095CLmetdieCLEARFIELD
®
-eienskap
hetdieeersteplek indieLNRnasionale
kultivarproewebehaal! Soos allePANNAR
produkte ishulle inAfrikageteel om tewen.
2014/SUN/A/13
&OHDU¿HOG
®
LV WKH UHJLVWHUHG WUDGHPDUN RI %$6)
Š*HUHJLVWUHHUGHKDQGHOVPHUNH YDQ3$11$5%3. ‹ 3$11$5%3.
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
Agter:M.Mouton, H. Carstens, S. Smith, A. Lotz, B. Kitching, J. Hoon,
T. Swanepoel, J. Cloete enS. duPlessis.
Middel: C. Brink,M. Koortz, P.G. Groenewald, Z. Nel, C.Wenzel,
J. Human (bestuur), N. Zandberg, S. Lerm,M. Olivier, J.P.Marais en
C. Lokana.
Voor:G. Francis, N. Schoeman (bestuur), A. Tumane (afrigter), F. Burger
(kaptein), D. Aucamp (spanbestuurder), C. Rogers (onderkaptein),
M.Minnaar (hulpafrigter), A. Pretorius (bestuur) enCobus Fouché.
Agter: H. Carstens, A. vanderWalt, C. Rogers, J. Odendal, D. Aucamp
(spanbestuurder), F. Burger, A. Nel,M. Theunissen,W. Dippenaar,
J. Hoon, A. Lotz enG. Francis.
Middel: P. vanSchalkwyk, G. vanWyk, J.Mouton, E. vanWyk,
L. Carstens, J. Burger enA. duPlessis.
Voor:M.Minnaar (hulpafrigter), J. Smuts, (kaptein),W. Conradie,
R. duToit, J. Koegelenberg, E. Barron enA. Tumane (afrigter).
Grootfontein 2014
Suid-Afrikaanse Landboukolleges (SALK)
Die BolandBank-trofee vir die spanwat diemees konstruktiewe
rugbygespeel het, gaan aanElsenburg.
Elsenburg wen ook die Louis Luyt-trofee vir die span wat die
meestedrieë aangetekenhet.
Die Joe Venter-trofee vir die beste voorspeler, word aan Jannes
Mouton vanElsenburg toegeken.
Die Pannar-trofee vir beste agterspeler is toegeken aan Marcel
Theunissen vanElsenburg.
Die Willie van Zijl-trofee vir die beste wedstryd tydens die
toernooi, het gegaan aanGrootfontein teen Fort Cox.
Die speler wat die meeste punte aangeteken het, Marcel
Theunissen vanElsenburg, het dieDuPont-trofeeontvang.
“Ons is trots om met die landboukolleges geassosieerd te wees,
wat reeds vir dekades lank knap produsente oplei. Ons beskou die
borgskap van hierdie toernooi ook as ‘n ideale platform waardeur
ons by jong landbouers betrokke kan wees en ‘n bydrae kan
maak tot hulle ontwikkeling,” sê mnr John Odendaal (nasionale
bemarkingsbestuurder: Pannar Saad).
137
1...,129,130,131,132,133,134,135,136,137,138 140,141,142,143,144,145,146,147,148
Powered by FlippingBook