SA Graan September 2014 - page 124

CD:
By ons is onkruid se weerstand teen onkruiddoders ‘n groot
probleem.
Jaco:
Ons het nie enige praktykmet koringverbouingwaarmee ons
sukkel nie. Ek kan dalk net noem dat ons in die Oos-Vrystaat plant
wanneer ons nie reën kry nie en ons stroopwanneer dit reën. As ‘n
mens koring plant, het jy ook minder trekkers nodig as wanneer jy
net somergewasse plant. Die voorbereiding vir koring vind plaas
in ‘n tyd van die jaar wanneer dit baie stil is ten opsigte van somer-
produksie.
Die marges van koring het al hoe kleiner geword en daarom
het produsente net begin om ander gewasse te gebruik om ‘n
wisselboustelsel toe te pas. Hier by ons gebruik die produsente
deesdae hoofsaaklik sojabone en tot ‘n mindere mate suikerbone
teenoor mielies. In diewarmer gebiede, net buite die Oos-Vrystaat,
gebruik produsenteook sonneblom.
As ‘n produsent eers een keer nie koring geplant het nie, dink ek
verval hulle in ‘n gemaklikheidsgroef en plant dan nie meer koring
nie, want einde Desember, wat gewoonlik strooptyd vir hom sou
gewees het, is nou baie rustig tydens die feestyd (wanneer arbeid
soms ‘nprobleem is).
Die belangrikste is seker die werksdruk wat aan die einde van die
jaarnetopsomergewasse is,wantallesmoetopdieselfde tydgebeur:
Skoffel, chemiesebespuiting, bestuur endieomsienna ‘ngroeiende
someroes.Nog ‘nbaiebelangrikepuntom teonthou, isdie feitdatas jy
niemeerkoringproduseernieen jywilweerbegin,moet jy implemente
en toerusting aanskaf wat jy nie vir somergewasse nodig het nie
– soos byvoorbeeldplanters en stropertafels.
Ekhetwel vanjaar koringgeplant,maarniemeerdieselfdehektareas
voorheennie. Buitendiepryswat opdieoomblik ‘n risiko is,moet jy
water in die grond bymekaarmaak wanneer jy nie plant nie, jymoet
plant as dit nie reën nie en jy moet hoop dat die reën op die regte
tyd kom. Met ‘n somergewas kan jymaklik eers plant as daar goeie
reëns geval het.
Koringprys is die een groot risiko en die prys van koringmoet meer
as R5 000/tonwees voordat die produsente hier by ons in die Oos-
Vrystaat weer opgroot skaal gaan koringplant.
Koos:
Onkruidweerstand is ‘n probleem, maar met die regte strate-
gieëoorkomons dit.
Indienwel, watter belangrike rol vervul
koring?
Richard:
Die risiko van koringverbouing is laer as gars, veral wat
reën in oestyd betref en uitloopweerstand en graadskade wat met
reënval gepaard gaan. Gars het wel, in teenstellingmet koring, oor
die afgelope paar jaar dramatiese verhogings in opbrengste getoon
met dienuwe kultivarswat deur SABBI vrygestel is.
OP PLAASVLAK
Saad
KORINGPRODUSENTE...
Hoekomplant jullenie koringnie?
1...,114,115,116,117,118,119,120,121,122,123 125,126,127,128,129,130,131,132,133,134,...148
Powered by FlippingBook