SA Graan September 2014 - page 123

MIDDEL
VEGE
TATIEF
,
TOPBEMESTING
NT
VOORPLA
LOMSTADIUM
B
VROEË
VEGETATIEF,
TPLAN
ME
T
KynoPop
TM
Vir ‘nvinnigebeginen
sterk saailinge.
KynoPlus
TM
-
NPKS-plantermengsel
Omgedurendehierdie
stadium indiemielieplant
se lewe ‘ngoeie
potensiaal aan te lê.
KynoPlus
TM
en
KynoPlus
TM
-
mengsels:
Effektiewebemesting
wanneerdievoedings-
behoeftevandie
mielieplantgeweldig
toeneem.
MielieOEMFF®:
’nBlaarvoedingomdie
effektiwiteit vandie
mielieplant teverbeter.
KynoPlus
TM
Vir verbeterde stikstof-
doeltreffendheidwat
beskikbare stikstof indie
grondverhoog.
KynoPlus
TM
-
mengsels:
Om stikstof, fosfaat en
kaliumdoeltreffend in
diegrond te sit.
MielieOEMFF®B16:
Omgedurendestuifmeelstort,
bestuiwingenbevrugting in
die spesifiekevoedings-
behoefte tevoorsien.
KynoPlus
TM
-mengsels
Foli-Grandeof
Foli-Plus:
Bevatdienodigevoeding-
stowwe, omgraanvul
teverbeter.
MetKynoch se innoverendeen
pasmaak-produktekan jybemesting
toedienvolgens joumielieplantese
behoeftesengroeistadiums. Soverseker
Kynochdat jou
mielieplantekrywat
hulnodighet,wanneerhulditdie
nodigstehet
.
Kynoch
–verbeterde
doeltreffendheiddeur
innovasie.
Farmisco (Edms)Bpk.
h.a.KynochFertilizerReg.Nr.2009/0092541/07
0113172000 |
KynoPlus
isgeregistreer askunsmisgroep1
Reg.No: K8024,
KynoPop
Reg.No: K9101,
MielieOEMFF
Reg.No: K8702en
Foli-Grande
Reg.No: K8045
(Alleprodukte isgeregistreeronderWet 36van1947)
uppemarketingA10022/LW
A10500/LW
uppemarketingA11201
Koos:
Koring isonshoofgraanproduk.Ons isdaarmeeop ‘nvolledige
wisselboustelselmet kanola,medics enhawer.
Metwelke praktyke van koringverbouing
vind jy probleme?
Richard:
Ons het as ‘n standaardpraktyk ons koring tot drie keer
met ‘n swammiddel begin spuit. Siekteweerstand verwater met
tyd en die opbrengsverhogings wat ons daardeur verkry, regverdig
die praktyk – selfsmet die nuwe kultivarswat met vrystellingweer-
stand teen sekere siektes het.
Die kwaliteit van ons koring is te hoog inmy opinie. Nie die kwanti-
teit van die proteïen nie, maar wel die kwaliteit. Dit is, inmy opinie,
ten koste vanopbrengs.
Daar is niks wat vergoed soos opbrengs nie en met die rolspelers
betrokkebydiegoedkeuringvannuwe kultivars inons land, het daar
myns insiens te veel klemop kwaliteit geval. Produsente soek nuwe
kultivarswat vir onsmeer opbrengs kangee.
Dit is by my ‘n bekommernis dat ons, ten spyte daarvan dat Suid-
Afrikaanse produsente op die voorpunt van tegnologie is en van
die beste produsente ter wêreld is, steeds nie kan kompeteer teen
ingevoerde koringnie.
Tans het ons alle beskikbare tegnologie ingespan om produksie-
praktyke te verbeter en verbouingspraktykaanpassings gemaak
om ons doeltreffendheid te verhoog. Ons staan op die oomblik op
12,8 kg/mm reënval in die seisoen oor alle grondtipes en met die
bestaandekultivars tot onsbeskikking, sukkel onsomdit teverhoog.
‘n Sekere kultivar is byvoorbeeld in 1998 vrygestel enmaak vanjaar
nog ongeveer 25% van die aanplantings inmy gebied uit. Dit maak
mos nie sinnie?
Nuwe kultivars vervang nie vinnig genoeg die oues nie – veral by
koring indieWes-Kaap. NeembyvoorbeeldAustralië, waar kultivars
soosMacebinnedrie jaar 60%vandieaanplantings inWes-Australië
uitmaak.
Ek skat kanolakultivars hou maksimum vyf jaar voordat ‘n beter
kultivar hulle vervang en oues uitgefaseer word. Daar kom met
ander woorde nie genoeg verbeterde koringkultivars na diemark in
dieWes-Kaapnie.
Andries:
Die beperkende faktore in die produksie van koring is
nie in die verbouing daarvan nie, maar in die omgewingwaarbinne
ek koring moet verbou – onbillike spelreëls wat net vir die een
spangeld.
Hier ismy frustrasies:
Dieonsimpatiekehouding vandie regering spesifiek tenopsigte
van kompetisiemet gesubsidieerde ingevoerdeproduk.
Onsensitiwiteit ten opsigte van selfvoorsienendheid. Dit kan
gebeur dat ons met die valuta in die hand staan en daar geen
koringbeskikbaar is nie.
Die infrastrukture wat agteruitgaan; spoorweë wat veroorsaak
dat die surplusproduksie vanaf die Wes-Kaap per pad na die
noorde vervoer moet word en ek as produsent moet daarvoor
betaal sonder die voordeel van spoorvervoer wat veronderstel
is omdie koste van vervoermeer bekostigbaar temaak.
Hawefasiliteitewat niemeer losmaatuitvoere van koringmoont-
likmaak nie enons beperk tot net dieplaaslikemark.
My frustrasie in die koringbedryf is verder die vier groot koperswat
die totalebedryf boelieenhullemagsposisiesmisbruik deur aanmy
as koringprodusent produkstandaarde te stel waaraan die koring
wat ingevoer word nie voldoen nie en dat hullemy kwaliteitproduk
tot hulle voordeel gebruik sonder enige prysvoordeel vir my as
produsent.
As ek in my boerdery nie die voordeel van minimumbewerking
kon benut nie, sou koring waarskynlik totaal onmededingend ge-
wees het.
1...,113,114,115,116,117,118,119,120,121,122 124,125,126,127,128,129,130,131,132,133,...148
Powered by FlippingBook