SA Graan November 2013 - page 58

2013/SFSORG/A/25
Prestasiebeproefde saad
Meerdoelige Somervoergewasse
Voersorghum
Eenjarige somervoergewasse geskik as somerweiding, sny en voer,
staandehooi of vir kuilvoer.
Somerweiding
PAN 888
– Hoë voerproduksie vir herhaaldelike sny of beweiding.
PAN 868
– Uitstaande dubbeldoel-voersorghum met die beste
opbrengspotensiaal vir sny en voer.
Staandehooi in die Winter
PAN 868
en
SILAGE KING
– Hoë suikerinhoud, bly baie smaaklik nadat
dit uitgegroei en doodgeryp het.
Kuilvoer
PAN 868
– Beste opbrengspotensiaal met baie hoë sukrose-inhoud.
SILAGE KING
– Hoë graanopbrengs en uitstekende suikervlakke.
Basterbabala vir weiding
MILKSTAR
– Fyn, blaarryke voergewas met byna geen blousuurrisiko nie.
Ideaal as skaapweiding.
Subtropiese voergewasse
Hierdie weidings word onder semi-intensiewe toestande verbou.
Kikoejoe, Tef, Oulandsgras, Smutsvingergras, Rhodesgras, Witbuffelsgras,
Bloubuffelsgras
VEELSYDIG ENAANPASBAAR..
TWEE STAPPE NA SUKSES
Gebruik die Tag Reader vir meer inligting
GLOBA L E T EGNOLOG I E
P L AA S L I K E P R E S TA S I E
1...,48,49,50,51,52,53,54,55,56,57 59,60,61,62,63,64,65,66,67,68,...100
Powered by FlippingBook