SA Grain March 2014 - page 62

Hedendaagse windenergie sal die grondslag lê vir ‘n gesonde en
volhoubare toekoms … dieselfde geld vir verandering.
Ons is daarop bedag dat verandering nodig is. Daaromgryp ons dit aan, verbeter ons
voortdurend en komons sterker anderkant uit.
Dit is met die oog hierop, dat Kynoch veranderinge gemaak het. Dié veranderinge het ons
in staat gestel omdie onderneming te herposisioneer om sodoende ons fokus te verskerp
omdie werkverrigtingsdoeltreffendheid van kunsmis verder te verbeter.
Die wind van verandering het ook hernude energie teweeggebring sodat ons in die
toekoms steeds sal sake doen as die voorste invoerder, vermenger en kleinhandelaar
van die mees uitgebreide reeks kunsmisprodukte in Suidelike Afrika.
Die belangrikste vir ons is egter dat ons steeds dit kan doen waarin ons uitblink…
omons kliënte te bedien.
Steeds Kynoch ... net beter!
011 317 2000 |
|
Farmisco (Edms) Bpk.
Reg. Nr. 2009/009254/07 h/a Kynoch Fertilizer
uppe marketing A10152/SAG/R
Ons maak ‘n paar
Om te bestaan, is om te verander, om te verander, is om te ontwikkel,
om te ontwikkel, is om jouself voortdurend te herskep.
~Henri Bergson
1...,52,53,54,55,56,57,58,59,60,61 63,64,65,66,67,68,69,70,71,72,...124
Powered by FlippingBook