SA Graan Junie 2014 - page 52

50
Verbeter só brandstofverbruik
D
eesdae soek ons almal meer krag
en beter brandstofverbruik vir
ons voertuie. So iets klink egter
onmoontlik, of tenminste te goed
omwaar tewees as dit kombydie toestand
vanonsbeursies enblydaarom soms net ‘n
droom. Dit is hierwaar RaceChipTuningbox
dieperfekteoplossingbied.
Met die kits-woema, maklike “doen-dit-self”
-installasie of beskikbaarheid by versprei-
ders landswyd, kandiédroom ‘nwerklikheid
word.Diestelsel kan tot soveel as30%meer
krag lewer. Nog ‘n voordeel vanRaceChip is
dat sou ‘n sekere bestuurstyl behou word
en ‘nbestuurder bietjie selfbeheersingwys,
sal hy so veel as ‘n 15%brandstofbesparing
kan kry.
Die mikroskyfie (
chip
) is hitte-
bestand, met ‘n kompakte om-
hulsel. Die eenheid het ‘n hoë-
gehalte FCI-motorprop asook ‘n
hoëwerkverrigting ARM Cortex
111 (48 MHz) 32 bitverwerker.
RaceChip het ‘n individuele pre-
stasie, verstelbare dompska-
kelaar waarmee kraglewering
met soveel as 30% vermeerder
kanword.
Die eenheid is eenvoudig om
te installeer en kan gebruik
word selfs terwyl die voertuig
onder waarborg is. Dit is geheel
en al veilig vir die enjin omdat
die vervaardiger se ingeboude
veiligheidslimiete in die elek-
troniese enjinbeheerstelsel nie
verander word nie. Om dié rede
word die enjin se werking asook
dié van ander komponente, soos
die turbo-aanjaer, nie geaffek-
teer nie.
RaceChip het vanjaar ‘n paar
nuwe produkte bekend gestel.
Die nuutste is ‘n versneller-
beheereenheid (
response con-
trol
). Dit gee die bestuurder die
geleentheid om die versneller
meerofmindergevoelig temaak,
ideaal vir drukverkeertoestande
(genoem die eco-verstelling),
en alternatiewelik vir die oop
pad (die sport- of sportplus-
verstelling).
Beide bogenoemde produkte is
beskikbaar vir meer as 2 500
voertuie, insluitende bakkies,
vragmotors en trekkers. Pryse
wissel tussen R3 000 en R6 500.
Dink net hoe lekker sal so veel
as ‘n 15% brandstofbesparing
op jou bakkie, vragmotor of
trekker wees! Verdere besparing
en kragverbetering is moontlik
deur ‘n vryevloei-uitlaatstelsel
in kombinasie met RaceChip te
gebruik. Kontak ons gerus vir
meer inligting.
OP PLAASVLAK
Werktuieen toerusting
Produk-inligting
DRIESNIEUWOUDT,
RaceChipSA
1...,42,43,44,45,46,47,48,49,50,51 53,54,55,56,57,58,59,60,61,62,...84
Powered by FlippingBook