SA Graan Junie 2014 - page 45

Die vergelykende persmarge
van sonneblom en sojabone
Indien die sonneblompersmarge (funksie
van die prys van sonneblomruolie, oliekoek
enkostevansonneblomsaad)mededingend
is met die persmarge van sojabone (prys
van sojaboonruolie, oliekoek en koste
van sojabone) kan enkele sojaboonperse
oorweegomnadiepersvansonneblomsaad
om te skakel.
Verwerkers kan verkies om eerder die
sonneblomsaadvoorraad eerste te pers
omdat die opbergings- en drakoste van
sonneblomsaadhoër isasdiévansojabone.
Die pers van sonneblomsaad kan ook
toeneem indien die voorraad soja-oliekoek
in diemark opbou en opbergingsruimte vir
oliekoek ‘n probleem begin raak. Dieselfde
kan ook op sonneblomoliekoek van toe-
passingwees.
Die beperkte vraagna
sonneblomoliekoek
Volgenssekeremarkdeelnemers isdievraag
na sonneblomoliekoek in die markplek tot
ongeveer500000 tonper jaarbeperk. Indien
die aanbod oorskryword, daal die prys van
oliekoek wat negatiewe gevolge vir die
persmarge en die sonneblomsaadprys kan
hê. Dievraagna sojaboonoliekoek isminder
beperk omdat Suid-Afrika tans steeds ‘n
netto invoerder van soja-oliekoek is.
Markkonsentrasie en
markkrag
Die sonneblommark is relatief gekon-
sentreerd met markkrag aan die koop-
kant en dit kan ‘n groot impak op die
sonneblomsaadprys hê. Die gebrek aan
voldoende deelname in die rapportering
vanvraag- en invoersyfersaandieVraag- en
Aanbodkomitee is ‘nprobleem.
Verhoogde pers en verbruik
van sonneblomsaad
Tabel 1
toon dat die verbruik/verwerking
van sonneblomsaad op ‘n maandelikse
basis tot 160% teenoor Maart die vorige
jaar toegeneem het. Sonneblomsaadpryse
het vanaf die eerste week in April teen
EU-uitvoerpariteit begin verhandel in
stede daarvan om die ingevoerde pryse
van sonneblomolie en oliekoek na te volg.
Die toename in sonneblomsaadinvoere
het tot ‘n verhoogde perstempo gelei en
sonneblomolie-invoerehet skerpafgeneem.
Byvoorbeeld: Indien die invoer van goed-
koper sonneblomsaad uit Roemenië nie
moontlik was nie en verwerkers steeds
afhanklik was van plaaslik geproduseerde
sonneblomsaad,soudiehoërprysvlakkevan
R6 000/ton waarskynlik langer gehandhaaf
konwees.
Verhoogde invoere van
sonneblomsaad
Die invoere van kommoditeite lei gewoonlik
tot hoër binnelandse pryse tensy die
binnelandse prys hoër as die invoerprys is.
Grafiek 1: Dienaaste kontrakmaandprys vir sonneblom teenoor die afgeleide sonneblomsaadprys.
Grafiek 2: Vergelyking tussendieEU-sonneblom enSafexnaaste kontrakmaandpryse.
43
June 2014
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
1...,35,36,37,38,39,40,41,42,43,44 46,47,48,49,50,51,52,53,54,55,...84
Powered by FlippingBook