SA Graan Junie 2014 - page 42

Junie 2014
40
OP PLAASVLAK
Plaagbeheer
Die voedingsaktiwiteite van insekte kan dan ook swamspore na
die baard, pitte en stamme versprei en sodoende swaminfeksies
aanhelp.
F. verticillioides
kan ook individuele of ‘n groepmieliepitte infekteer
(
Foto 3
). ‘n Derde simptoomtipe in die veld is ‘n pienk verkleuring
van onbeskadigde pitte. Die swamme kan ook mieliekoppe besmet
sonder om enige sigbare simptome te toon.
In hierdie geval is die produsent nie bewus van die teen-
woordigheid van die swam nie en gevolglik ook nie van moontlike
fumonisienbesmetting in die graan nie. Navorsing deur ons miko-
toksiengroep het getoon dat Fusariuminfeksie asook fumonisien-
besmettingmeer algemeenvoorkom inwarmdroëgebiede soosdie
Noordwes Provinsie enVrystaat.
Tans is daar geen wetgewing in Suid-Afrika oor toelaatbare
fumonisienvlakke in graan nie en ons gebruik die riglyne van die
Food and Drug Administration (FDA) van Amerika (Tabel 1). Die
totale toelaatbare fumonisiene virmenslike gebruik is twee dele per
miljoen virmense en vyf delepermiljoen vir perde.
Fumonisiene word as “Groep 2B karsinogene” geklassifiseer wat
beteken dat dit kankervormend in mense kan wees. Daar is ‘n
vermoede dat fumonisien slukdermkanker by mense veroorsaak,
maar dit moet deur verdere navorsing bewys word. Perde is baie
sensitief vir lae dosisse fumonisien en kan harsingsverweking
opdoen en vrek. Simptome by varke is water in die longe asook
letsels opdie lewer enpankreas.
Deoxynivalenol, nivalenol en zearalenone
Swamme indie
F. graminearum
spesies kompleks kanmikotoksiene
produseer, soos deoxynivalenol (DON), nivalenol (NIV) en die
estrogeen metaboliet, zearalenone (ZEA) wat ook die gesondheid
vanmens endier kan aantas.
Vyf swamme indie
F. graminearum
spesies kompleks kan kop- (ook
bekend as Gibberella kopvrot) en stamvrot vanmielies veroorsaak.
Die
F. graminearum
spesies kompleks het verskillende gewasgas-
here en weefseltipes wat onder die plante is wat in die grasfamilie
val. Vatbare gewasse sluit mielies, sorghum, koring, hawer, rog en
gars in.
1:
A. flavus
swamgroei.
2:Olyfgroen swamgroei opgrondboonsaad.
3:
Fusarium verticillioides
swamgroei opmielie-
pitte.
4: Die kenmerkende donkerrooi verkleuring van
Gibberella kopvrot.
MIKOTOKSIENE:
Dieonopgelosteprobleem inonsgraan
1
3
2
4
1...,32,33,34,35,36,37,38,39,40,41 43,44,45,46,47,48,49,50,51,52,...84
Powered by FlippingBook