SA Graan Junie 2014 - page 46

Die prys van sonneblomsaad in Suid-
Afrika was hoër as die prys waarteen
sonneblomsaad uit Roemenië ingevoer kon
word. Dit het daartoe gelei dat goedkoper
sonneblomsaad ingevoer is, wat tot ‘n
skerp prysdaling in die prys van plaaslike
sonneblomsaadgelei het.
Grafiek2
toondat EU-sonneblomsaadpryse
gedurende Augustus en September 2013 ‘n
laagtepunt bereik het. Dit het die invoere
van byna 32 000 ton sonneblomsaad (sien
Tabel 1) gedurendeOktober 2013 uit die EU
aangespoor.
EU-sonneblomsaadpryse het hierna ge-
leidelik begin styg om eers gedurende
Januarie 2014 weer skerp te daal. Die
laer pryse in Januarie 2014 het weer eens
invoere gestimuleer waarvan besendings
van ongeveer 30 000 ton elk gedurende die
drie maande (Januarie, Februarie en Maart
2014) naSuid-Afrika verskeep is.
Dit is waarskynlik die laaste sonneblom-
invoere en verdere opvolginvoere word nie
vir April- en Meimaand of daarna verwag
nie. EU-sonneblomsaadpryse het weer
skerp in Maart 2014 gestyg tot prysvlakke
wat gedurende Julie 2013 geheers het.
Pryse het sedert Maart, April en Mei 2014
weer geleidelik begin daal. Die hoër interna-
sionale sonneblomsaadpryse behoort plaas-
likepryse teondersteun.
Die plaaslike aanbod en
liggingspremie
Volgens
Tabel 2
was die v.a.b.-waarde
(Durban) van die ingevoerde sonne-
blomsaad in Januarie byna R1 200/ton laer
as die gemiddelde heersende JSE-prys
(Randfontein) van R5 967/ton. Pryse het
skerpmetmeer asR1100/tonnádie invoere
uit Roemeniëplaasgevindhet, gedaal.
Die koste om sonneblomsaad vanaf ‘n
v.a.b.-basis tot by Randfontein te lewer,
beloop egter netmeer as R550/ton. Dit blyk
asofdieprodusentwat sonneblomsaad teen
die Randfonteinprys by Randfontein kan
lewer, nie vir die liggingsvoordeel (Rand-
fontein versus v.a.b. Durban-hawe) vergoed
word nie en dat die waarde van sonne-
blomsaadvoorrade tans in die binneland
onderwaardeer kanwees.
Die belangrike rol van die Vraag- en
Aanbodkomiteeomvroegtydigvoorgenome
sonneblomsaadinvoere en voorlopige ver-
bruiksyfers te rapporteer, word deur die
skerp prysdaling vanR1 200/ton gedurende
Februarie 2014beklemtoon.
Groot prysskommelinge is nie tot voor-
deel van volgehoue voedselsekerheid en
volhoubare oliesadeproduksie nie. Die
Vraag- en Aanbodkomitee het nie in die
OP PLAASVLAK
Junie 2014
44
GRAANMARKOORSIG
Grafiek 4: Die totale sonneblomruoliebehoefte vir Suid-Afrika (ton).
Grafiek 5: Diemaandeliksepers van sonneblom tot olie enoliekoek.
Grafiek 3:Maandelikse sonneblomoliemark inSuid-Afrika.
1...,36,37,38,39,40,41,42,43,44,45 47,48,49,50,51,52,53,54,55,56,...84
Powered by FlippingBook