SA Graan Junie 2014 - page 59

Voorkoming en beheer
Gereelde ontwurming van persone met lintwurms sodat hulle
nie eiers kan uitskei en sodoende beeste of varke besmet nie, is
noodsaaklik. Dit is ook van toepassing op plaaswerkerswatmet
varkeof beestewerk, veral voerkraalwerkers.
Mense moet waak daarteen ommaselbesmette vark- of bees-
vleis te eet.
Met vleisinspeksie word karkasse wat besmet is met masels
afgekeur ennie indiehandel toegelaat nie.
Vleiswat net ligmetmaselsbesmet is, kanbeveiligworddeurdit
tekook (100°Cvir 2,5uur), vries (-10°Cvir 10dae) of pekel (21dae
teen 10°C).
Goeie persoonlike higiëne help om te voorkom dat die mens
wurmeiers permond inneem.
Raadpleeg jou veearts vir meer breedvoerige inligting oor
die voorkoming van lintwurmbesmetting, of jou geneesheer
aangaande ontwurming van die mens wat met lintwurms
besmet is.
Vir meer inligting, kontak dr Jan du Preez by 012 843 5600 of
.
1: Varkvleismet masels. Mensewat sulke varkvleis rou of halfgaar eet,
kry lintwurms.
2: Lintwurmsiste ná uitstulping van die nek en kop soos dit plaas-
vind in die spysverteringskanaal van die mens ná die eet vanmaselbe-
smette vleis.
3: Vleisstukkewat vir verskillende tye gekook is. In diemiddel (rooi ge-
deelte) vandie vleisstukke sal lintwurmsiste nie gedoodwordnie.Waar
die vleis bruin van kleur is, sou sistegedoodwees.
4: ‘n Magnetiese resonansondersoekfoto van die brein van ‘n persoon
met parasitêre letsels (sistiserki ofmasels) indiebrein (pyltjies).
5: ‘nVarkbreinmetmasels.
6: Bekwame vleisinspeksie is noodsaaklik om te verseker dat slegs on-
besmette vleis die verbruiker bereik.
7: Persone wat in beesvoerkrale werk moet gereeld vir lintwurms
ontwurmword.
Figuur 1: Skematiesediagram vandie lewenskringloop vandie lintwurm.
1
2
3
4
5
6
7
57
June 2014
1...,49,50,51,52,53,54,55,56,57,58 60,61,62,63,64,65,66,67,68,69,...84
Powered by FlippingBook