SA Graan Junie 2014 - page 49

Dis mos die
keuse
!
®
Hoë opbrengspotensiaal
Stabiliteit
Goeie staanvermoë
Besproeiing
A09759/SAG2
DEKALB
®
–Dismosmielies!
Monsanto tel: 011 790-8200 |
Kliënte iswelkomomons kliëntedienslyn te skakel by 011790-8200of stuur ’n e-pos aan:
.
Monsanto
en
DEKALB
®
is geregistreerde handelsname vanMonsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
Ons geelmielies lyk goed op papier
en nóg beter op die land.
DKC80-40BRGEN
DKC80-12BGEN
DKC80-30R
DKC62-80BRGEN
DKC64-78BRGEN
DKC73-76R
DKC62-84R
DKC73-74BRGEN
DKC73-70BGEN
DKC73-72
DKC66-32B
DKC66-36R
DKC80-10
DKC61-90
Geelmielies
Nuut
DKC61-94BR
Die veroudering vandie
wêreld se populasie
Die wêreld se lewensverwagting het oor ‘n
tydperk van ‘n 100 jaar verdubbel. Dit het tot
gevolg dat die persentasie van ouer mense
in Europa en lande soos Japan, meer word
endit plaas druk ophierdie ekonomieë.
Klimaatsverandering
Lande oor die wêreld stem nie saam oor
klimaatsverandering en die stappe wat
geneemmoet word om die impak daarvan
tebestuur nie.
Die veranderendemanier van
werk indiewêreld
Die nuwe tendens in die wêreld is dat
mense nie opgelei word om in die normale
werksmag in te val nie, maar eerder om
werk te skep.
SANSOR-hoogtepunte
van die afgelope jaar
Dieontwikkelingvan ‘nwebgebaseerde
saadsertifikasie-sisteem vir ‘n vinni-
ger, papierlose, aanlyn-sertifikasiesisteem.
Die onwikkeling van ‘n elektroniese webgebaseerde saadver-
kope-databank vir saadstatistieke.
Die uitdaging van onwettige saadverkope en die terughou van
saad, was die insentief agter ‘n samewerking tussen Graan SA
enSANSORom ‘nwerkgroep tevormom ‘nwerkbare
end-point
royalty
-sisteem teontwikkel.
Leierskap inSANSOR
Dr Lukeshni Chetty is SANSOR se algemene bestuurder, terwyl
Gert Heyns van Monsanto en Willem Engelbrecht van K2Agri
onderskeidelik as voorsitter en visevoorsitter van SANSOR vir die
nuwe jaar verkies is.
SANSOR sebestuur. Agter:Dr NickKotzé (Agricol), JanCoetzer (Pannar), DavidDurandt (Seedcor)
enGertHeyns (voorsitter).Voor:SusanAllen (SakataSeed) en WillemEngelbrecht (visevoorsitter).
1...,39,40,41,42,43,44,45,46,47,48 50,51,52,53,54,55,56,57,58,59,...84
Powered by FlippingBook