SA Graan September 2014 - page 81

79
September 2014
FOKUS
Geïntegreerdeplaagbeheer
Spesiale
Produk-inligting
Beheer vanopslagmielies in
RoundupReady-stelsels
D
ie regstreekse plant van saad in oesreste word moontlik
gemaak deur die toepassing vanminimum- of geenbewer-
kingstelsels. Hierdie praktyk is besig om sterk veld tewen
in Suid-Afrika. Die beskikbaarheid van Roundup Ready®-
tegnologie en -mielies maak dit vir produsentemakliker om hierdie
bewaringspraktyke te volg.
Roundup Ready-opslagmieliebeheer was vir lank een van die
kwelvrae van produsente wat hierdie stelsels volg. Nou is daar ‘n
handigeoplossing.
Pantera® (Reg. Nr. L6451) is ‘n geregistreerde, selektiewe onkruid-
doder wat gebruik kan word om opslagmielies in só ‘n stelsel te
beheer. Nog ‘n voordeel is dat Pantera voor-plant, in ‘n tenkmeng-
sel met Roundup® Turbo, gebruik kan word vir die beheer van
opslagmielies endiegoeienuus is dat dieprodusent vyf daená toe-
diening,mielies kanplant.
Omopslagmieliesmet ongeregistreerdemiddels teprobeer beheer,
is kortsigtig. Sommigeprodukte het ‘nnawerking van tot tweeweke
en indien mielies binne daardie tydperk geplant word, kan skade
aandie saailinge engevolglikeopbrengsverlies diegevolgwees.
Hoewel Pantera met Roundup Turbo, Roundup PowerMAX®, Guar-
dian S® en Silwet L-77® gemengword, is dit noodsaaklik dat al die
etiketaanbevelings streng nagevolgword. Die gebruik vanRoundup
Turbo en Pantera word aanbeveel in ‘n voor-plantsituasie, terwyl ‘n
mengsel van Roundup PowerMAX en Pantera aanbeveel word vir
na-opkomsbespuiting inRoundupReady-sojabone.
Die middels moet soos volg gemeng word: Nadat die spuittenk
halfvolmetwater gemaak is, kanammoniumsulfaat (AMS), Roundup
Turboof RoundupPowerMAX, danPantera enSilwet L-77, inhierdie
volgorde, bygevoeg word. Die tenk kan dan verder gevul word tot
dieverlangdevolumeverkry is.Diewater indiespuittenkmoetvoort-
durendgeroerword tydensdievul- enmengproses.Dit isnoodsaak-
lik om seker te maak dat die middels behoorlik meng tydens die
toedieningsproses. Die spuitmengsel moenie vir ‘n onbepaalde
tydperk indie spuittenk gelaat wordnie.
Produsentemoet egter daarop let dat diebespuiting vanopslagmie-
lies totwisselvallige resultate kan lei indiendieminimumgroottevan
die opslagmielies nie bereik is nie, of indien die plante ouer as die
sesblaar-stadium is tydens Pantera-toediening.
Wanneer enige ander onkruiddoders, behalwe bogenoemde twee,
toegedienmoetword,moet dit afsonderlikgedoenworden tenmin-
ste vier daeuitmekaar.
Veelpittige mieliekoppe wat bedek is met grond sal oor ‘n langer
tydperk ontkiem en daarom sal slegs sade wat ontkiem het en die
vereiste saailinggrootte bereik het tydens bespuiting, beheer word.
‘nHoër dosis van 1 liter/haword aanbeveel tydens toestandewaar-
tydens plante aanongunstigeomgewingstoestandeblootgestel is.
Gras of opslagmielieswat oorskaduword ten tye van toediening, of
wat nognieontkiemhet nie, sal niedeeglik beheerwordnie.
Pantera moet slegs op jong, aktief-groeiende onkruide onder gun-
stige en vogtige toestande toegedien word; om optimum resultate
te verseker, is dit noodsaaklik dat alle dele van die onkruid of op-
slagmielies deeglik deur die spuitmengsel bedek word. Pantera
kan met enige akkuraat gekalibreerde medium- of hoëvolume
spuittoerusting toegedien word, maar dit is noodsaaklik dat die
spuittoerusting oor ‘n doeltreffende roermeganisme beskik om
goeie bedekking en eweredige verspreiding te verseker. Die beste
resultatewordverkrydeur gebruik temaakvan spuitstukkemet plat-
waaierspuitpunte.
Wanneer Pantera met Roundup Turbo of Roundup PowerMAX ge-
meng word vir die beheer van opslagmielies, moet dit toegedien
word teen ‘nminimumvan150 liter/ha skoonwater en teen100 kpa -
150kpa.Omdeeglikeeneweredigedruppelverspreidingopdieblare
van opslagmielies te verseker, word die byvoeging van Silwet L-77
aanbeveel teen ‘ndosis van 0,025%.
RoundupReady-tegnologie en -stelsels bied:
Toegang tot bewaringsbewerkingspraktyke.
Breëspektrum-onkruidbeheer.
Effektiewe beheer van eenjarige enmeerjarige grasse en breë-
blaaronkruide.
Grootsadigeonkruide, soosolieboom,wordeffektief beheerwat
lei tot verlaagde koste endie uitskakeling vanongewensde sade
ingraanmonsters.
Bewesegewasveiligheid.
Geen stremming op gewas nie, met die gevolg dat die plant sy
vollegenetiesepotensiaal verwesenlik.
Toedieningsbuigsaamheid.
Effektieweonkruidbeheer vanaf opkoms tot voor-oes.
Onkruidgrootte en nie grondkleipersentasie nie, bepaal die on-
kruiddoderdosis en gevolglik word daar ook net gespuit indien
dieonkruide teenwoordig is.
Wisselbou-opsies kan ten vollegeakkommodeerword.
Suksesvolle onkruidbeheer in Roundup Ready-gewasstelsels word
bepaal deur die kombinasievandie regteprodukte. RoundupPower-
MAX plaas jou in beheer, maar dit is wys om nie Roundup Power-
MAX as enkelproduk inRoundupReady-stelsels tegebruik nie.
Raadpleeg altyddieproduketiket.
RoundupPowerMax®bevat 540gglifosaat/liter. Versigtig. Reg. Nr. L7769 (Wet Nr.
36 van 1947). RoundupTurbo®bevat 450gglifosaat/liter.
Roundup Ready®, Roundup® Turbo en Roundup PowerMAX® is geregistreerde
handelsmerke vanMonsanto LLC.
Pantera® is ‘n selektiewe na-opkoms emulgeerbare gekonsentreerde sistemiese
onkruiddoder vir diebeheer van sekereeen- enmeerjarigegrasse sowel asRound-
upReady®-opslagmielies. Reg. Nr. L 6451 (Wet Nr. 36 van 1947).
Silwet L77
Pantera® is die geregistreerde handelsmerk Corporation, USA vanChemtura Cor-
poration, VSA.
MAGDADU TOIT,
korporatiewe kommunikasiebestuurder,MonsantoSSAfrika
1...,71,72,73,74,75,76,77,78,79,80 82,83,84,85,86,87,88,89,90,91,...148
Powered by FlippingBook