SA Graan September 2014 - page 83

81
September 2014
Pienk stamboorder
Die pienk stamboorder (
Foto 5
) kommeestal voor in kusstrekewaar
dit ‘n belangrike plaag is, maar sy belangrikheid neem tans ook toe
indiebinnelandendit iswaaromdievorige tweestamboorderspesies
ekonomiesmeer belangrik is.
Motte lê hul eiers in groepe tussen die blaarskede en die stam van
die mielieplant. Larwes wat onder die blaarskede uitbroei (
Foto 6
),
penetreer die stamdirek, terwyl diéwat onder die skutblareuitbroei,
die mieliekop binnedring. Hierdie gedrag verskil van die mielie- en
Chilo-boorder waar larwes na die kelk beweeg en nie die stam direk
binnedringnie.
“Dooiehart”-simptome is die eerste simptome wat waargeneem
word omdat larwes die stam direk binnedring en nie skade aan die
kelk aanrig nie. Generasies oorvleuel tot so ‘nmate dat individuele
generasies nieonderskei kanwordnie. Larwesontwikkel dwarsdeur
die jaar engaannie in ‘n rustoestand innie.
Bt-mielies beheer al drie stamboorderspesies. Die Chilo-boorder
en die pienk stamboorder word baie effektief beheer deur beide
Bt-gene wat kommersieel in Suid-Afrika beskikbaar is. Die Afrika-
mieliestamboorder word goed beheer deur die nuutste Bt-geen,
maar het wel weerstand opgebou teen die eerste Bt-geen wat in
Suid-Afrika vrygestel is.
Dit is daarom baie belangrik om gebruik temaak van die hoëdosis-
toevlugsoordstrategie sodat die stamboorders nie weerstand teen
diegeen kanontwikkel nie.
Vir navrae, stuur ‘ne-pos aandrAnnemieErasmusby
.
6: Pienk stamboorderwat uitbroei agter diemielieblaarskede.
5
6
R37miljoenaanSyngenta
AgriSafe-produsenteuitbetaal
S
uid-Afrikaanse mielieprodusente
het by hul internasionale eweknieë
aangesluit deur deel teneem aan ‘n
uniekeplanwat insetkostebeskerm
en deels ontslae raak van die dag-tot-dag
onsekerhede wat deur skommelende wis-
selkoerse, inflasie en wisselvallige kom-
moditeitspryse veroorsaakword.
Die resultaat is dat meer as 400 deelne-
mende produsente elk ‘n gedeelte van ‘n
totale uitbetaling van R37 miljoen ontvang
het omhul kontantvloei ‘n inspuiting tegee.
Hierdie betalings het hul oorsprong in die
Syngenta AgriSafe™-produk, die unieke
verskansingsmeganismewat diemaatskap-
py bekend gestel het as deel van sy A-Z™
geïntegreerde opbrengs- en risikobesker-
mingsmodel virmielieprodusente.
AgriSafe het in 2012 sy buiging in Suid-
Afrika gemaak en plaaslike produsente
trek nou dieselfde voordele uit die opera-
sionele sekerheid wat die program bied as
hul eweknieë inKanada, Duitsland, Rusland
en Pole. Me Linda van derMerwe, van Syn-
genta, verduidelik: “Die AgriSafe-konsep is
eenvoudig; wanneer ‘n produsent in Syn-
genta seA-Z-sproeiprogrambelêom syoes
te beskerm en opbrengs te optimaliseer,
bieddiemaatskappy gratis verskansing van
‘n tonnemaat op grond van die waarde van
die transaksie.
“Syngenta neem die dekking op die Safex
witmielie-termynmark uit teen eerstegraad-
prysvlakke, sonder dat dit die produsent ‘n
sent kosensonderdat dieprodusent verplig
is om die oes te lewer. Sou die prys op die
vasleggingsdatum laer as die kontrakprys
wees, betaal Syngenta die verskil aan die
produsent uit. As diemark hoër sluit, geniet
die produsent die onbeperkte voordeel van
diehoër kommoditeitsprys.
“Vir produsente wat ingekontrakteer is in
dieSyngentaA-Z-program, betekendit een-
voudig dat hulle in staat is om hulle risiko
effektief te bestuur. Omdat die graan nie fi-
sies verhandel word nie, is weerstoestande
ofmisoeste niemeer ‘n faktor nie.” Volgens
Van derMerweword die hoeveelheid tonne
wat deelnemendeprodusente kanverskans,
bereken op grond van die waarde van die
gewasbeskermingsprodukte wat hulle ty-
dens die mieliegroeiseisoen aankoop en
word in hul kontrakte uiteengesit. Syngenta
onderneem dan die verskansing kosteloos
namens dieprodusent.
“Op 15 Julie 2014, nadat die lokoprys (kon-
tantprys) vir witmielies vir lewering in Sep-
tember op die Safex-termynmark bevestig
is, het ons ons produsente se uitbetalings
bereken.
“By Syngenta is ons produsente se wins-
gewendheid ons nommer een fokus.
Hulle inkomste hang van opbrengs en die
heersende, wisselvallige kommoditeitsprys
af. Die kombinasie van Syngenta se A-Z-
program en AgriSafe spreek beide hierdie
elemente aan en stel ons kliënte in staat om
hul opbrengs te optimaliseer,” het Van der
Merwegesê.
SYNGENTA
Produk-inligting
5: Diepienk stamboorder.
1...,73,74,75,76,77,78,79,80,81,82 84,85,86,87,88,89,90,91,92,93,...148
Powered by FlippingBook