SA Graan September 2014 - page 47

Kwaliteit van agrochemiesemiddels
indie2012/2013-seisoen
‘n
Lys van spesifieke agrochemiese
middels is in samewerking met
lede van Graan SA tydens die
2012/2013-plantseisoen saamge-
stel om sodoende die aktiewe bestanddele
se inhoud van die betrokke produkte te laat
toets.
Alle formulerings word getoets na gelang
van die spesifieke inligtingwat op die etiket
van ‘n produk verskyn. Genomineerde
produkte se aktiewe bestanddele mag nie
sekere limieteoorskrynie.
Hierdie standaardlimiete word internasio-
naal bepaal endeur geakkrediteerde labora-
toriums as korrek aanvaar. 24 produkte
van nege verskillende maatskappye is ge-
kies, waarvan slegs twaalf produkte van
vyf maatskappye uiteindelik ingedien en
getoets is.
Agrochemiese maatskappye kan ook self
geakkrediteerde laboratoriums van hulle
keusebenoem, waar diemonsterneming en
analises van die betrokke middels gedoen
kanworddeur opgeleide persone. Die twee
laboratoriums waarby die toetse gedoen
is, was onderskeidelik die SABS-Pharma-
chem enPesticideAnalytical Technology.
18 aktiewe bestanddele van tien produkte
het binne die toelaatbare standaardlimiete
geval en binne spesifikasies getoets, drie
aktiewe bestanddele het egter buite die
limiete van die spesifikasies geval (sien
Tabel 1
van aktiewebestanddele).
Die betrokke maatskappye, Graan SA en
CropLife SA, is skriftelik ingelig oor die
afwykings en beide maatskappye is besig
met opvolgwerk en toetse om die produkte
se formulering reg te stel. Die sukses van
hierdie moniteringsprojek hang grootliks
af van die samewerking van agrochemiese
maatskappye en produsente wat deur hulle
lidmaatskap by Graan SA, alle agrochemie-
se middels (onkruiddoders,
insekdoders, swamdoders en
nematiciede) kannomineer.
45
September 2014
ELBÉHUGO, MARLENEVANDERWALT
en
JEANETTADU TOIT,
LNR-Instituut vir Graangewasse
AKTIEWEBESTANDDEEL
ANALISE-UITSLAG TOELAATBAREAFWYKING AFWYKING LABORATORIUM*
Terbuconazole 200g/kg
204,0
6%
2,00% SABS
Diclosulam 840g/kg
854,0
2,5%
1,60% SABS
Acetochlor 700g/l
705,0
2,5%
0,70% SABS
Acetochlor 250g/l
228,7
6%
-8,52% PAT
Atrazine 225g/l
213,7
6%
5,30% PAT
Terbuthylazine 225g/l
226,8
6%
0,80% PAT
Glyphosate 540g/l
544,0
2,5%
0,74% PAT
Acetochlor 840g/l
852,8
2,5%
1,50% PAT
Atrazine 370g/l
353,0
5%
-4,59% SABS
S-metolachlor 290g/l
286,0
5%
-1,38% SABS
Mesotrione 25g/l
24,2
15%
-3,20% SABS
Glyphosate 250g/l
241,0
5%
-3,60% SABS
Mesotrione 480g/l
466,0
5%
-2,92% SABS
Bendioxide 480g/l
491,0
5%
2,29% SABS
Acetochlor 250g/l
262,0
5%
4,80% SABS
Atrazine 225g/l
173,0
6%
-23,11% SABS
Terbuthylazine 225g/l
173,0
6%
-23,11% SABS
Metribuzine 480g/l
459,0
5%
-4,38% SABS
TABEL 1: ANALISESVANGENOMINEERDEAKTIEWEBESTANDDELE SOOSGETOETS ISDEUR TWEEGEAKKREDITEERDE LABORATORIUMS.
*SABS=SABS-Pharmachem, PAT=PesticideAnalytical Technology
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie -
Engela Liesching 2011
FOKUS
Geïntegreerdeplaagbeheer
Spesiale
1...,37,38,39,40,41,42,43,44,45,46 48,49,50,51,52,53,54,55,56,57,...148
Powered by FlippingBook