SA Graan November 2013 - page 89

Duett
®
Blus die aanslag
van swamsiektes ...
... voor hulle soos 'n veldbrand versprei.
Duett
®
bied ’n betroubare, veeldoelige en onverbiddelike skans teen swamsiektes
wat keer dat dit versprei en jou gewasse bedreig. Beskerm jou oes met
Duett
®
sodat jou wins kan opeindig waar dit hoort – in jou sak.
Duett
®
is geregistreer vir gebruik op mielies, koring, gars en grondbone.
Duett
®
– 911 vir jou gewasse.
Duett
®
Reg. Nr. L5791 Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: Epoxiconazole125 g /
l
, Carbendazim 125 g /
l
. Versigtig.
Verwys asseblief na die produketiket vir volledige gebruiksaanwysings.
Duett
®
is 'n geregistreerde handelsmerk van BASF.
uppe marketing A09052/SAG
1...,79,80,81,82,83,84,85,86,87,88 90,91,92,93,94,95,96,97,98,99,...100
Powered by FlippingBook