SA Graan November 2013 - page 99

KINGJAMES 27971/A
By Santam weet ons hoe belangrik dit is om op hoogte te bly van die risiko’s wat die
moderne boer moet trotseer. Dit is waarom ons ’n diepgaande wetenskaplike benadering
volg om al die ongunstige faktore te ontleed wat jou oes en bates kan raak. As die leier
in gespesialiseerde oes- en bateversekering het ons die vermoë om innoverende
risiko-oplossings te ontwikkel. Dus, ongeag watter risiko jou plaas bedreig,
ons het dit onder beheer.
Santam. Regte, egte versekering.
Gesels met jou makelaar oor ons Oes- en Bateversekering of besoek
Santam is ’n gemagtigde finansiële diensverskaffer
(
lisensienommer 3416
)
.
1...,89,90,91,92,93,94,95,96,97,98 100
Powered by FlippingBook