SA Graan November 2013 - page 90

®
Dit neem geslagte om ’n naam te maak!
uppe marketing A07593/SAG
Jou familie boer al vir geslagte,
en jy weet dis nie kinderspeletjies nie.
Hoë
opbrengspotensiaal
Goeie
staanvermoë
Besproeiing
Stabiliteit
By Monsanto weet ons dit ook. Ons reputasie is, soos joune, ook nie oornag gebou nie. Dis die resultaat van jare se harde
werk saam met jou, die boer. In die laboratorium en op die land. Daarom ondersteun ons ons tegnologie, navorsing en
ontwikkeling met spanwerk, steun en professionele advies. Dis immers die kombinasie hiervan wat jou help om jaar na jaar
volgehoue prestasie te handhaaf. En geslagte lank sukses te behaal.
DEKALB
®
– Dis mos mielies!
Monsanto tel: 011 790-8200 |
Kliënte is welkom om ons kliëntedienslyn te skakel by 011 790-8201 of stuur ’n e-pos aan:
.
DEKALB
®
en Monsanto is geregistreerde handelsname van Monsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
1...,80,81,82,83,84,85,86,87,88,89 91,92,93,94,95,96,97,98,99,...100
Powered by FlippingBook