SA Graan November 2013 - page 86

Beheer opslagmielies in jou Roundup Ready
®
-
bewerkingspraktyke nou effektief!
Die
Roundup Ready
®
-tegnologie
en -stelsel bied jou reeds jare lank toegang tot bewerkingspraktyke
terwyl jy die voordeel geniet van die effektiewe beheer van een- en meerjarige grasse en breëblaaronkruide.
Maar miskien stoei jy soms met opslagmielies.
Wel, nou kan jy
Pantera
®
van Chemtura gebruik om
Roundup Ready
®
-opslagmielies effektief in so ’n stelsel
te beheer.
Pantera
®
is ’n selektiewe na-opkoms, emulgeerbare en gekonsentreerde sistemiese onkruiddoder vir
die beheer van sekere een- en meerjarige grasse sowel as
Roundup Ready
®
- opslagmielies.
Die goeie nuus is dat jy
Pantera
®
voor planting in ’n tenkmengsel met
Roundup
®
Turbo
en
Roundup
PowerMAX
®
kan gebruik en binne vyf dae na toediening weer mielies kan plant.
Monsanto tel: 011 790-8200 |
Kliënte is welkom om ons kliëntediens te kontak by
011 790-8201 of
Kontak ons en kry die feite!
uppe marketing A09324\SAG
Roundup
®
Turbo bevat Glifosaat (450 g/ℓ). Versigtig. (Reg. No. L7166).
Roundup PowerMAX
®
bevat Glifosaat (540 g/ℓ). Versigtig. (Reg. No. L7769).
Pantera
®
bevat Quizalofop-p-tefury (120 g/ℓ). Skadelik.
Alle produkte is geregistreer onder Wet Nr. 36 van 1947.
Gebruik onkruiddoders op ’n veilige manier. Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik.
Monsanto, Roundup Ready
®
, Roundup
®
Turbo, Roundup Ready Plus
TM
en Roundup PowerMAX
®
is
geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC.
Pantera
®
is ‘n geregistreerde handelsmerk van Chemtura Corporation.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021
Kombineer produkte en doen jou deel vir onkruidweerstandsbestuur.
1...,76,77,78,79,80,81,82,83,84,85 87,88,89,90,91,92,93,94,95,96,...100
Powered by FlippingBook