SA Graan November 2013 - page 79

Met Abacus
®
is ’n bo-gemiddelde
oes moontlik – selfs te midde van
uitdagings.
“Die afgelope seisoen het ek
Abacus
®
op mielies probeer, en
dit lyk vir my dat dit ook ’n sukses en ’n wenresep is,” het Hano
Lombard van Westend Landgoed in die Morgenzon-omgewing
gesê. Hy gebruik
Abacus
®
reeds die afgelope twee seisoene op
sy aanplantings, en het die eerste seisoen op sojaboonproduksie
gefokus. Selfs in ’n moeilike seisoen met geen reën vanaf middel
Januarie tot strooptyd nie, het hy by ’n gemiddelde opbrengs
van 1.8 t/ha oor sy hele sojaboon-oppervlakte geëindig, wat
ongeveer
n 12% verhoging in opbrengs was. “Vir ons was dit
verbasend goed, in ag geneem die klimaat met al sy dinge vir
die spesifieke seisoen,” was Hano se mening. Daarom het hy
vanjaar
Abacus
®
op sy mielies gebruik.
Volgens Hano was die verskil duidelik sigbaar en was die
mieliekoppe gesond en egalig volgemaak tot voor. “Ons het
die afgelope seisoen baie sporadies reën gehad en ook nie
genoeg reën nie, en as ek nou kan sê, dit is net ’n baie gesonde
mieliefabriek wat in ’n droë seisoen ’n kop so kan volmaak!” het
hy trots erken. Boonop het die mielies wat hy vir kuilvoer gekerf
het langer groen gebly en was dit ook siektevry, en volgens
Hano is “dit baie belangrik vir ’n top kuilvoerproduk”.
Abacus
®
verwesenlik die
AgCelence
-beloftedeurdat gewasse
wat met
Abacus
®
behandel is, uitstekende siektebeheer teen
die vernaamste blaarsiektes bied en ook meer verdraagsaam
is teenoor strestoestande. Gewasse bly dus groener en
groei lewenskragtiger en behaal só hul volle potensiaal wat
opbrengsverhoging bewerkstellig.
Vir Hano, is waarde vir geld en goeie diens belangrik wanneer hy
produkte aankoop. Hy doen ook eers goeie navorsing voordat
hy ’n produk gebruik. Tot dusver, was hy nog altyd tevrede met
BASF-produkte en gebruik hy ook
Stellar
®
en
Dash
®
HC
as deel
van sy mieliespuitprogram. Volgens Hano beteken
AgCelence
vir hom ... hoër opbrengste.
Dis ’n feit, BASF is voortdurend op soek na
vernuftige en innoverende oplossings, soos
Abacus
®
, wat die lewe vir die produsent
vergemaklik sodat hy optimaal kan boer.
Vir meer inligting skakel BASF by Tel: +27 11 203 2563.
BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk
ƒ
Sestiendestraat 852, Midrand, 1685.
Tel: +27 11 203 2400
ƒ
Faks: +27 11 203 2461
ƒ
Epos:
.
uppe marketing A09363
Abacus
®
Reg. No. L8048 Wet No. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: Piraklostrobien 62,5 g /
l
. Epoksikonasool 62,5 g /
l
. Skadelik.
Dash
®
HC
Reg. No. L7469 Wet No. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: C-65 Metielesters 406 g /
l
. Klearfac AA-270 244 g /
l
. Versigtig.
Stellar
®
Reg. No. L8522 Wet No. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: Topramesoon 50 g /
l
. Dikamba 160 g /
l
. Versigtig.
Verwys asseblief na die produketikette vir volledige gebruiksaanwysings.
Abacus
®
AgCelence
,
Dash
®
HC
en
Stellar
®
is geregistreerde handelsmerke van BASF.
“Die hedendaagse boer moet
voortdurend op die voorpunt
bly van nuwe tegnologie en
bewerkingsmetodes.
Abacus
®
hou ons op die voorpunt van
plantgesondheid.”
Hano Lombard
Westend Landgoed, Morgenzon.
1...,69,70,71,72,73,74,75,76,77,78 80,81,82,83,84,85,86,87,88,89,...100
Powered by FlippingBook