SA Graan November 2013 - page 40

‘n Selektiewe sistemiese
grasdoder, vir die na-opkoms
beheer van ‘n wye spektrum
van grasse (insluitend glifosaat
weerstandige variëteite van
opslagmielies) in bosbou,
saadbeddings en industriële
gebiede, asook kool, lusern,
peulplant weidings gewasse
(insluitendmedics) uie en
sonneblomme.
STERKPUNTE
Verwys altyd na etiket vir volledige
gebruiksaanwysings
ONKRUIDDODER
O
Beheer van opslag
mielies.
O
Breëspektrum grasdoder.
O
Slegs 10 dae tussen
toediening en aanplant
van mielies.
O
Breëblaargewasse
kan onmiddellik na
toediening aangeplant
word.
O
Mengbaarheid met
Glifosaat.
O
Lae dosis per hektaar.
O
Geen addisionele
benattingsmiddel word
benodig nie.
O
Reënvas een uur na
toediening.
Select®: Clethodim 120g/l EC. VERSIGTIG.
Reg. Nommer: L6343 (Wet Nr 36 of 1947).
Geregistreer deur Arysta LifeScience South Africa.
Posbus 1726, Mount Edgecombe, 4300.
Tel: 031 514 5600
Select® is 'n geregistreerde handelsmerk van Arysta LifeScience South Africa
7 Sunbury Office Park, Douglas Saunders Rylaan
La Lucia Ridge, 4019 | Tel: 031 514 5600
1...,30,31,32,33,34,35,36,37,38,39 41,42,43,44,45,46,47,48,49,50,...100
Powered by FlippingBook