SA Graan November 2013 - page 31

Graanprodusente van die Jaar
Graan SA
‘n Aand van
erkenning op
kamera vasgevang
29
November 2013
– Fotobeeld van die funksie
1: Mark, Kurt en Gertrud Thiele, van die plaas Schikhoek, in die Paulpieters-
burg-omgewing, saam met Mark se vriendin, Kirsten Beneke (links). Thiele
Estates was vanjaar ‘n Graanprodusent van die Jaar-finalis.
2: Elna en Jack Radford (bestuurder: VKB Graanbemarking).
3: JP en Esri Meintjes van Viljoenskroon.
4: Willem Voogt (bestuurder: Finansiële Dienste, Graan SA) en sy vrou,
Veronice, saam met Dirk Kotzé (ledebemarking en kommunikasiebeampte:
Graan SA) en sy vrou, Suzette.
5: Victor Mongoato (visevoorsitter: Graan SA), Thabo Macholo (Harrismith),
William Matasane (Senekal) en Victor Mahlinza (Estcourt).
6: Gerhard (hoof uitvoerende beampte: Proteïennavorsingstigting) en Joan
Keun.
7: Wynand Louw (direkteur: Nasionale Instituut vir Metrologie van Suid-Afrika,
Navorsing) en sy vrou, Wiana (hoofbestuurder: Suider-Afrikaanse Graan-
laboratorium) saam met Ester en De Wet Boshoff (uitvoerende direkteur:
Vereniging van Veevoervervaardigers).
1
2
3
4
5
6
7
Vervolg op bladsy 30
1...,21,22,23,24,25,26,27,28,29,30 32,33,34,35,36,37,38,39,40,41,...100
Powered by FlippingBook