SA Graan November 2013 - page 33

BAIE GELUK AAN TOPPRESTEERDERS!
uppe marketing A09605
Monsanto wens
Graan SA/Syngenta se Graanprodusent
van die jaar 2013,
Rhys Evans Groep
en
Graan SA/ABSA se Ontwikkelende Graanprodusent
van die jaar 2013,
Maurice Mthandeki Boki
baie geluk met ’n uitsonderlike prestasie!
Met
DEKALB
®
boer alle innoverende SA-boere vooruit.
Kontak gerus ons kliëntediens by 011 790-8201 of
.
Monsanto en DEKALB
®
is geregistreerde handelsname van Monsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
Sukses lê in een oplossing.
9: Dr Julian Jaftha (uitvoerende direkteur: Plantproduksie en Gesondheid, De-
partement van Landbou, Bosbou en Visserye) saam met Kgabi Mogajane.
10: Tertia en Danie Minnaar (voorsitter: Senwes). By hulle aan die tafel
sit Pieter Mulder (adjunkminister: Departement van Landbou, Bosbou
en Visserye).
11: Gerrie en Susan Engelbrecht (Kommunikasie en Mediaskakeling: Graan SA)
saam met Hans van der Berg (beampte: Kommunikasie en Bemarking,
Graan SA). Dit was vanjaar Hans se laaste keer wat hy dié jaarlikse spog-
galadinee gereël het.
12: Janie en Kobus Barnard van Vlakplaas Boerdery, naby Hoopstad. Vlakplaas
Boerdery is in 2011 aangewys as die Graanprodusent van die Jaar.
9
10
11
12
Vervolg op bladsy 32
1...,23,24,25,26,27,28,29,30,31,32 34,35,36,37,38,39,40,41,42,43,...100
Powered by FlippingBook