SA Grain March 2014 - page 35

33
March 2014
plant/m
2
x DKM(g)
oorlewings%
PLANTE/M
2
DUISENDKORRELMASSA (GRAM/1 000 KORRELS)
32 34 36 38 40 42 44 46 48 50 52
120
55 58 62 65 69 72 75 79 82 86 89
130
59 63 67 71 74 78 82 85 89 93 97
140
64 68 72 76 80 84 88 92 96 100 104
150
69 73 77 81 86 90 94 99 103 107 111
160
73 78 82 87 91 96 101 105 110 114 119
170
78 83 87 92 97 102 107 112 117 121 126
180
82 87 93 98 103 108 113 118 123 129 134
190
87 92 98 103 109 114 119 125 130 136 141
200
91 97 103 109 114 120 126 131 137 143 149
210
96 102 108 114 120 126 132 138 144 150 156
220
101 107 113 119 126 132 138 145 151 157 163
TABEL 3: TABEL VIR BEREKENING VAN PLANTDIGTHEID (KG/HA) WAAR ‘N OORLEWINGS-
PERSENTASIE VAN 70% VERWAG KAN WORD.
PLANTE/M
2
DUISENDKORRELMASSA (GRAM/1 000 KORRELS)
32 34 36 38 40 42 44 46 48 50 52
120
48 51 54 57 60 63 66 69 72 75 78
130
52 55 59 62 65 68 72 75 78 81 85
140
56 60 63 67 70 74 77 81 84 88 91
150
60 64 68 71 75 79 83 86 90 94 98
160
64 68 72 76 80 84 88 92 96 100 104
170
68 72 77 81 85 89 94 98 102 106 111
180
72 77 81 86 90 95 99 104 108 113 117
190
76 81 86 90 95 100 105 109 114 119 124
200
80 85 90 95 100 105 110 115 120 125 130
210
84 89 95 100 105 110 116 121 126 131 137
220
88 94 99 105 110 116 121 127 132 138 143
TABEL 4: TABEL VIR BEREKENING VAN PLANTDIGTHEID (KG/HA) WAAR ‘N OORLEWINGS-
PERSENTASIE VAN 80% VERWAG KAN WORD.
PLANTE/M
2
DUISENDKORRELMASSA (GRAM/1 000 KORRELS)
32 34 36 38 40 42 44 46 48 50 52
120
43 45 48 51 53 56 59 61 64 67 69
130
46 49 52 55 58 61 64 66 69 72 75
140
50 53 56 59 62 65 68 72 75 78 81
150
53 57 60 63 67 70 73 77 80 83 87
160
57 60 64 68 71 75 78 82 85 89 92
170
60 64 68 72 76 79 83 87 91 94 98
180
64 68 72 76 80 84 88 92 96 100 104
190
68 72 76 80 84 89 93 97 101 106 110
200
71 76 80 84 89 93 98 102 107 111 116
210
75 79 84 89 93 98 103 107 112 117 121
220
78 83 88 93 98 103 108 112 117 122 127
TABEL 5: TABEL VIR BEREKENING VAN PLANTDIGTHEID (KG/HA) WAAR ‘N OORLEWINGS-
PERSENTASIE VAN 90% VERWAG KAN WORD.
oorlewingspersentasie (ook genoem die
opkomspersentasie). Die eerste twee fak-
tore is direk beskikbaar en die oorlewings-
persentasie is ‘n funksie van die tipe planter
en die grondtipe en dus plaasspesifiek.
Die formule wat in die berekening gebruik
word, is soos volg:
Saaidigtheid (kg/ha) =
Om die berekeninge te vergemaklik is die
meegaande tabelle (
Tabel 3
tot
Tabel 5
)
opgestel, wat die hoeveelheid saad in
kilogram per hektaar aandui vir ‘n spektrum
van DKM-waardes en vereiste plantestande
vir onderskeidelik ‘n 70%, 80% en 90%
oorlewingspersentasie.
Wat word aanbeveel?
Alles in ag genome, maak dit weinig sin om
enige koringaanplanting te doen gebaseer
op ‘n plantdigtheid in kilogram per hektaar
wat nie die pitgewig, uitgedruk as die
duisendkorrelmassa (DKM), in ag neem nie.
Die gevare is opbrengste wat laer is as wat
deur die omgewing gedikteer word in die
spesifieke seisoen en finansiële verliese as
gevolg van te veel saad wat geplant word.
Die DKM-waardes van gesertifiseerde saad
word aangedui op die etikette (nog ‘n rede
om gesertifiseerde saad te koop).
Gebruik dit om die plantestand meer
akkuraat te maak. As ‘n mens kyk na die
berekeninge wat gedoen moet word, is dit
ook belangrik om jou planter
beter te leer ken in terme van
die uiteindelike plantestand
wat realiseer.
1...,25,26,27,28,29,30,31,32,33,34 36,37,38,39,40,41,42,43,44,45,...124
Powered by FlippingBook