SA Grain March 2014 - page 44

FOKUS
Saad
Spesiale
Maart 2014
42
S5
Dit is ‘n kultivar met ‘n hoë-opbrengspotensiaal, hoë vetkorrel-
persentasie en medium stikstof.
Aanbevole gebiede: Wes- en Suid-Rûens.
Groeiwyse: S5 het ‘n aanvanklike plat groeiwyse en daarom ‘n
goeie stoelvermoë.
Strooi: Medium-kort strooilengte met goeie strooisterkte.
Pedunkel: Medium-sterk pedunkel wat goeie weerstand bied
teen wind.
Siekteweerstand: Swak (sien Tabel 6).
SabbiDisa (S6)
Dit is ‘n kultivar met ‘n medium-hoë-opbrengspotensiaal, hoë
vetkorrelpersentasie en medium-lae stikstof.
Aanbevole gebiede: Wes- en Suid-Rûens.
Groeiwyse: Het ‘n aanvanklike regop groeiwyse met ‘n redelike
goeie stoelvermoë.
Strooi: Medium-lang strooilengte met goeie strooisterkte.
Pedunkel: Medium-sterk pedunkel wat goeie weerstand bied
teen wind.
Siekteweerstand: Goed (sien Tabel 6).
S9 (eksperimentele kode)
Dit is ‘n kultivar met ‘n hoë-opbrengspotensiaal, medium vetkor-
relpersentasie en medium stikstof.
Aanbevole gebiede: Wes-, Suid- en Oos-Rûens.
Groeiwyse: Het ‘n aanvanklike regop groeiwyse met ‘n redelike
goeie stoelvermoë.
Strooi: Medium strooilengte met goeie strooisterkte.
Pedunkel: Medium-sterk pedunkel wat goeie weerstand bied
teen wind.
Siekteweerstand: Redelik (sien Tabel 6).
S12 (eksperimentele kode)
Dit is ‘n kultivar met ‘n baie hoë-opbrengspotensiaal, hoë vetkor-
relpersentasie en medium stikstof.
Aanbevole gebiede: Wes-, Suid- en Oos-Rûens.
Groeiwyse: Het ‘n aanvanklike plat groeiwyse met ‘n goeie
stoelvermoë.
Strooi: Medium strooilengte met goeie strooisterkte.
Pedunkel: Medium-sterk pedunkel wat goeie weerstand bied
teen wind.
Siekteweerstand: Goed (sien Tabel 6).
Besproeiingsgebiede
Kultivars uit die Verenigde Koninkryke en Europa is goed aangepas
in ons besproeiingsgebiede en daarom het SABBI ook ‘n baie uit-
gebreide evaluasieprogram vir introduksies in hierdie gebiede. Die
meeste kultivars wat deur SABBI in hierdie gebiede vrygestel is, kom
dan ook uit ons introduksieprogram (Tabel 2).
Pogings om plaaslik ontwikkelde kultivars vir besproeiing te
ontwikkel, word tans verskerp met die uitbreiding van die SABBI-
program onder besproeiing. Dit gaan saam met die verhoging in
produksie wat vir hierdie gebied beplan word as gevolg van die
uitbreiding in vermoutingskapasiteit by SABM te Alrode in Gauteng.
KULTIVAR
NOORD
SUID
BESPROEIINGSGEMIDDELD
LT
Afw.
LT
Afw.
LT
Afw.
Opbrengs:
Cocktail
9,02
8,40
8,70
Cristalia
8,43
-6,5
8,04
-4,3
8,22
-5,4
Vetkorrelpersentasie:
Cocktail
93,7
86,6
90,0
Cristalia
95,1
1,5
92,3
6,6
93,6
4,0
Korrelstikstof:
Cocktail
1,68
1,76
1,72
Cristalia
1,72
2,3
1,82
3,2
1,77
2,8
TABEL 8: GEMIDDELDE AGRONOMIESE PRESTASIE VAN CRISTALIA EN PERSENTASIEAFWYKING VAN COCKTAIL IN DIE VERSKILLENDE
PRODUKSIEGEBIEDE (2007 - 2013).
Grafiek 1: Relatiewe opbrengs van kultivars in die Suid-Kaap volgens
produksieareas as afwyking van SabbiErica oor die afgelope vier jaar
(2010 - 2013).
Grafiek 2: Relatiewe vetkorrelpersentasie van kultivars in die Suid-Kaap
volgens produksieareas as afwyking van SabbiErica oor die afgelope vier
jaar (2010 - 2013).
Moutgarskultivars
1...,34,35,36,37,38,39,40,41,42,43 45,46,47,48,49,50,51,52,53,54,...124
Powered by FlippingBook