SA Grain December 2013 - page 35

33
TEGNIESE BEMARKINGS-
BESTUURDERS
AgChem verlang die dienste van Tegniese Bemarkings-
bestuurders in verskeie areas van Suid-Afrika en die res
van Afrika.
Die persoon moet in staat wees om die volgende take te verrig:
• Tegniese advies aan agente verskaf
• Verkoopsondersteuning aan agente
• Entoesiastiese kliëntediens
• Verkoop-vooruitskattings
• Demonstrasieproewe te doen en te organiseer
• Op hoogte bly en detail-insig hê rakende maatskappy
produkte en dienste
• Opleiding en bemarking rakende maatskappy produkte
by die agente
Minimum vereistes:
Naskoolse landbou-kwaliÀkasie,
ondervinding in ‘n soortgelyke posisie.
Moet in besit wees van die AVCASA en BASOS sertiÀkaat.
Indien nie, moet dit binne 1 jaar verwerf word.
‘n Markverwante, prestasie gebaseerde vergoedingspakket
na gelang van kwaliÀkasies en ondervinding word aangebied
asook byvoordele.
E-POS CV NA:
* Die Rolfes Groep bied gelyke geleenthede aan alle werknemers
Hierdie tegnologie gaan geweldig handig wees in die toekoms wanneer
waterskedulering op ‘n ruimtelike manier hanteer word. Deur van dié
tegniek gebruik te maak, kan ‘n oorhoofse beeld van ‘n plaas gekry
word en kan sekere dele van ‘n spilpunt anders bestuur (bestuursones)
word as ander dele. Hierdie projek is tans nog in ‘n toetsfase.
Behaal sukses
Besproeiingskedulering word deesdae op ‘n uiters wetenskaplike
wyse aangepak. Dit is egter baie belangrik dat ruimtelike variasie in
ag geneem moet word tydens die proses van skedulering. Verskeie
hulpmiddels word gebruik om hierdie holistiese benadering tot
skedulering te ondersteun.
Monitering van wat onder spilpunte aangaan gedurende ‘n seisoen
is van kritieke belang om vinnige veranderings ten opsigte van
skedulering aan te bring. Indien die fokus van skedulering op effektiewe
suurstofbestuur berus, is die sukses daarvan so te sê gewaarborg.
Foto 3: ‘n Tipiese voorbeeld van ‘n “toebroodjie” waar die gekrulde wortels
binne die laag is wat soms onomkeerbaar uitdroog.
Foto 4 a, b en c: Tipiese voorbeelde van waar waterinfiltrasie probleme
veroorsaak. Hierdie probleme moet opgelos word indien effektiewe be-
sproeiing die mikpunt is.
Grafiek 4: Volgens die waterbestuurskurwes (soos die Irricheck-sisteem), kan gesien
word dat hierdie profiel voluit benut is deur reg te skeduleer. Min besproeiings, maar
groot hoeveelhede water op ‘n keer, is toegedien tot op ‘n spesifieke stadium, waarna
seker gemaak is die profiel is vol.
1...,25,26,27,28,29,30,31,32,33,34 36,37,38,39,40,41,42,43,44,45,...52
Powered by FlippingBook