SA Grain December 2013 - page 40

Hierdie Oliesade-oorsig word moontlik gemaak deur die
Olie- en Proteïensade Ontwikkelingstrust.
Plaaslike omstandighede
In die plaaslike mark het die Nasionale Oesskattingskomitee in hul
Oktober-verslag die plantvoornemens vir die nuwe seisoen deurgegee.
Teen middel-Oktober was die aanduiding dat 510 000 ha sojabone,
48 500 ha grondbone en 620 000 ha sonneblomsaad in Suid-Afrika
aangeplant gaan word (
Tabel 1
). Daar is ‘n sterk aanplanting van
sonneblomme; dit is hoofsaaklik weens die volgende redes: Produsente
het relatief goed gedoen met sonneblomme in die vorige seisoen;
produsente sukkel met insetfinansiering weens die vorige twee droë
seisoene, dus kan sonneblomproduksie ‘n uitweg wees weens die laer
produksiekoste; en in die westelike areas was daar teen begin November
nog nie gunstige reënval vir mielie-aanplantings nie en sonneblomme
kan nog betreklik laat geplant word.
In Suid-Afrika het die vraag na sojabone relatief skerp gestyg, met die
nuwe persaanlegte wat gebou word en binnekort met produksie gaan
begin. As al die aanlegte teen kapasiteit pers, het Suid-Afrika ‘n
perskapasiteit van 1 946 000 ton. Die skep van vraag het reeds tot gevolg
dat uitvoere daal en moontlik nog verder kan daal (
Tabel 2
). Dit alles
beteken dat plaaslike pryse nader aan invoerpariteit kan beweeg weens
die hoër plaaslike vraag (
Grafiek 2
).
Dit is baie belangrik om in ag te neem dat die internasionale prys kan daal,
wat beteken dat die sojaboonprys in Suid-Afrika sywaarts kan beweeg
met moontlike prysstygings tot gevolg. Die rand/dollar-wisselkoers gaan
ook ‘n uiters belangrike rol speel. Die rand kan eerder verswak as versterk
en dit kan plaaslike pryse verder ondersteun.
In die geval van sonneblom kan daar moontlik prysdalings plaasvind as
gevolg van die sterk verwagte Suid-Afrikaanse aanplantings asook die
dalende internasionale pryse. Dus sal dit belangrik wees vir produsente
om hul pryse te beskerm terwyl pryse nog relatief hoog is.
GEWAS
Voorneme
Oppervlak
beplant
Finale skatting
Verandering
2014
2013
2013
Ha
Ha
Tonne
%
soos middel-Oktober 2013
soos op 26 September 2013
Kommersieel:
Sonneblomsaad
620 000
504 700
566 600
23
Sojabone
510 000
516 500
787 100
-1
Grondbone
48 500
46 900
42 300
3
Totaal
1 178 500
1 068 100
829 400
10
TABEL 1: OLIESAADAANPLANTINGS IN SUID-AFRIKA.
TABEL 2: VRAAG EN AANBOD-SYFERS VIR SONNEBLOM EN SOJABONE (TON).
Bron: NOK
Bron: NAMC
Sonneblom
Sojabone
2012
2013
2012
2013
Werklik
Skatting
Werklik
Skatting
Aanbod
Openingsvoorraad
232 700
114 434
306 100
175 900
Produsentelewerings
521 100
566 600
623 900
757 100
Invoere
11 800
33 000
300
500
Surplus
6 800
3 000
3 100
3 000
Totale aanbod
772 400
717 034
933 400
936 500
Vraag
Verwerk
652 300
624 200
58 400
778 000
Menslik
1 000
1 200
27 000
28 000
Dierlik
3 000
3 000
14 700
170 000
Pers (olie en koek)
648 300
620 000
412 300
580 000
Onttrek produsente
2 900
2 500
4 600
4 500
Eindverbruiker
3 300
2 900
3 400
2 000
Saad vir plantdoeleindes
2 700
2 050
5 700
5 100
Netto ontvang(-)/stuur(+)
-3 200
1 200
2 300
1 200
Tekort
Uitvoere
60
157 500
20 000
Totale vraag
658 000
632 910
757 500
810 800
Eindvoorraad
114 434
84 124
175 900
125 700
Verwerk per maand
54 400
52 017
48 700
64 833
Maande vooraad
2,1
1,6
4
1,9
Oliesade-oorsig
Markte
Desember 2013
38
Hoë internasionale voorrade plaas druk op oliesaadpryse
Vervolg van bladsy 37
1...,30,31,32,33,34,35,36,37,38,39 41,42,43,44,45,46,47,48,49,50,...52
Powered by FlippingBook