ႄႃ
HOOFSTUK 1
MNR JAPIE GROBLER
I
n die dae van politieke sanksies teen Suid-AŠika
was ek bevoor¢eg om bet¢okke te kon wees met die
invoere van t¢ekkers uit die dest®dse Oosbloklande.
In Engeland en Pole (dus ag¥er die “ystergordy” in die
dest®dse Oos-Duitsland) is navorsing gedoen oor die
herbouing en opg¢adering van ou, afgeleefde t¢ekkers.
In Pole kon geen mens Engels praat nie en dit was ’n
nager¢ie om net deur die lughawe en immig¢asie te
kom. Geen huurotor kon jou help nie en die mense
op st¢aat was verdr§k en versukkeld en selfs bang om
saammet ’n vreemdeling gesien te word.
By ʼn ander geleentheid in die tag¥igerjare was ek deel
van onderhandelinge met Iran – dit nogal op ’n Sondag
– omdie g¢ootste gedeelte van Suid-AŠika se uit©oerbare
surlus mielies vir olie te r§il deur t«ee bemiddelaars en
dan eintlik in finale fase namens die Suid-AŠikaanse
regeringwat in die jare geen olie in die hande kon kr® nie.
Nat§urlik was dit hoogs ver¥¢oulik en kon nooit daaroor
gepraat word nie. Die ooreenkomste is met ’n handdr§k
bevestig en niks kon op skrif gestel word nie. Die sjeiks
wat die olie ver¢§il het, het weer glad nie hulle gesig¥e
gewys nie, en elke keer dat iemand nuut ingekom het om
te onderhandel, was ’n mens onseker of dit dieselfde per-
soonwas wat die ver¥¢ek verlaat het. Vandag kan ekmaar
erken dat ek ook doodbenoud was en nie seker was oor
my en my vennote se veiligheid nie.
Met erkenning aan die 100-jaar publikasie van Senwes: “Tyd kweek wenners
– Senwes, ’n Eeu van landbou”.
ONDERHANDELINGS OOR TREKKERS
EN OLIE TYDENS SANKSIEJARE