DIE
GRAAN- EN OLIESADEBEDRYF
VAN SUID-AFRIKA – ‘N REIS DEUR TYD
ႄႂ
M
ense van Roemenië het my kom sien en
gevra of dieMielieraad belangstel ommet
hulle besigheid te doen. Mnr Hendrik
Nel, best§urder van die Mielieraad, het gereken die
Regering sal ons nooit toelaat nie, want die RSA was
besig met die oorlog in Angola. Toe sê ek vir hom ek
is nie besig met enige oorlog nie. As dit in belang van
die produsente is dat ons met Roemenië besigheid
doen, dan gaan ons dit doen. Ek en Hendrik is toe op
hulle koste weg Boekarest toe.
Die Roemeniërs het vantevore met Amerika besigheid
gedoen, maar dié wou nie meer aan hulle mielies voor-
sien vir hulle varkboerder® van ongeveer ’n miljoen
varke nie. Hulle kon ons nie betaal nie, maar hulle
kon enigiets in r§il verskaf: Van olie of kunsmis tot
wapens...ons kon kies. Ek vra toe dat hy my kans gee,
want ek moes dit eers met die Regering bespreek.
Aangesien stikstofr®se daardie t®d die hoog¥e in
geskiet het, het dit sin gemaak om ureum in r§il vir
mielies te verkr®. Minister Dawie de Villiers – wat ek in
die Kaap gaan sien het – wil toe hê dat die t¢ansaksie
deur die Misstof©ereniging gedoen moes word, maar
ek het geweier. Ek wou hê die voordeel daar©an moes
vir die mieliebedr®f wees. Hulle wou dit glad nie doen
nie, totdat ek gedreig het dat ek hulle in die openbaar
daaroor sou aanvat.
Toe word dit aan ’n Sondagkoerant uitgelek dat die
mielieprodusente met die kommuniste wou besig-
heid doen. Ek is nog nooit in my lewe so sleg gesê soos
daardie Maandag nie! Boonop bel die Roemeniërs
my toe uit Londen uit – dit was vir hulle net so ’n
g¢oot verleentheid, want hulle was ook bet¢okke by
die oorlog en hier lek die storie uit dat hulle met ons
gaan besigheid doen. Ek sê toe vir hulle as hulle die
t¢ansaksie vir ewig wil verongeluk, moet hulle hier-
die mense hulle sin gee; hulle moet my kans gee om
die ding deur te kr®. Ek vlieg toe Kaap toe en gaan
sien Minister Ger¢it Viljoen se sekretaresse (vir wie
ek goed geken het) en vra haar wie die storie aan die
koerante uitgelek het. Teen die einde van die week bel
sy my en sê die Veiligheidspolisie is op haar spoor.
Toe sê ek vir haar sy moet dit maar los.
Goedkeuring is uiteindelik verkr® en ons het die r§il-
t¢ansaksie met die Roemeniërs gedoen, die hoeveelheid
mielies uit die mark onŴ¢ek en kunsmispr®se afge-
bring. Die fout wat ons gemaak het, was om aan De
Villiers se versoek toe te gee dat ons die ureum oor drie
jaar sou infaseer en dat dit by die Misstof©ereniging se
fasiliteit in Umbogint«ini opgeberg sou word.
Iemand laat weet my toe dat ek moet gaan kyk wat
hulle met ons ureum gedoen het. Daar gekom, vind
ek die ureum 100 m wyd plat gepak en in so ʼn mate
geloog dat dit omt¢ent vir 300 m die g¢as laat vrek het.
Tydens ’n afspraak met Minister De Villiers in Pretoria
het ek aan hom gesê dat daardie ureum hulle s’n was
en nie ons s’n nie – en dat die Mielieraad nie die skade
sou dra nie. Mnr Andries Beyers (toe VoorsiŴer van
Unieg¢aan) het dadelik ingestem dat die ureum veilig
in Unieg¢aan se sakstore gestoor kon word.
DIE RUIL VAN MIELIES VIR UREUM
MNR CRAWFORD VON ABO