GSA Annual Report/Jaarverslag 2014 - page 38-39

36
37
Commercial Services division
Afdeling Kommersiële Dienste
Grain SA’s NAMPO Harvest Day
G
rain SA’s NAMPO Harvest Day successfully presented
the 2014 theme,
The new-generation agricultural
partner
. More than 650 exhibitors displayed the newest
technology and farming methods this year.
The almost 70 000 visitors confirmed that the Harvest Day is still a
popular place to do business, communicate information, build
networks and conclude sound business transactions. It is one
of the top trade shows in the world and a networking platform
for agriculture in Africa. This year countries from as far afield
as the northern part of sub-Saharan Africa visited the Harvest
Day. Food security and investment in their agriculture were the
main topics of conversation with representatives from these
countries. Local role players focused on the financing of land
reform in South Africa.
The growing international interest attracted 52 exhibitors from
13 countries. The French Trade Commission in South Africa
exhibited for the first time, and ten French companies were
represented at their stand.
During the successful Senwes Nation in Conversation panel
discussion, led by the well-known economist Mr Theo Vorster,
topics relevant to the agricultural industry were discussed.
The mechanisation exhibitors continued their virtual and
audio-visual demonstrations, with the emphasis on existing
and new technology.
Visitors could also enjoy the packed programme:
The 26th Grain SA/Omnia Farmer Patent Competition
caused considerable interest. Patents were loaded on
YouTube
in video format beforehand.
The second Grain SA/BKT/Tubestone National Ploughing
Competition was very popular once more.
The 4x4 demonstrations remain one of the highlights and
15 models from the most recent products of our top vehicle
suppliers were exhibited to the public.
The ladies’ programme focused on creative ideas, with a
variety of demonstrations.
The new building regulations for stock exhibitors to ensure
uniformity in the stock complex elicited several compliments.
Grain SA Radio and OFM kept NAMPO visitors up to speed on
events and addressed a variety of current topics. Exhibitors
were able to introduce their products and services through
interviews and advertisements on Grain SA Radio.
Graan SA se NAMPO Oesdag
G
raan SA se NAMPO Oesdag het 2014 se tema,
Die
nuwe-generasie-landbouvennoot
, goed versinnebeeld.
Meer as 650 uitstallers het die nuutste tegnologie en
boerderymetodes tentoongestel.
Die bykans 70 000 besoekers het bevestig dat die Oesdag
steeds ʼn gesogte plek is om besigheid te doen, inligting oor te
dra, netwerke te bou en goeie besigheidstransaksies te beklink.
Dit is een van die top-handelstentoonstellings ter wêreld en ‘n
netwerkplatform vir landbou in Afrika. Vanjaar het selfs lande uit
die noordelike deel van Afrika suid van die Sahara die Oesdag
besoek. Voedselsekerheid en belegging in hul landbou was
voorop in gesprekke met verteenwoordigers van hierdie lande.
Plaaslike rolspelers het op finansiering van grondhervorming in
Suid-Afrika gefokus.
Die groeiende internasionale belangstelling het 52 uitstallers
van 13 lande getrek. Die Franse Handelskommissie in Suid-Afrika
het vir die eerste keer uitgestal en tien Franse maatskappye
was op hul standplaas verteenwoordig.
In Senwes se suksesvolle Nasie in Gesprek-paneelbespreking,
gelei deur die bekende ekonoom, mnr Theo Vorster, is relevante
onderwerpe in die landboubedryf bespreek. Die meganisasie-
uitstallers het voortgebou op virtuele en oudiovisuele demon-
strasies, met die klem op bestaande en nuwe tegnologie.
Daarby kon besoekers die propvol program geniet:
Die 26ste Graan SA/Omnia Boerepatentekompetisie was
‘n groot aantrekkingskrag. Patente is in videoformaat op
YouTube
gelaai.
Die tweede Graan SA/BKT/Tubestone Nasionale Ploegkom-
petisie was weer baie gewild.
Die 4x4-demonstrasies bly ‘n hoogtepunt; 15 fabrikate van
ons voorste voertuigverskaffers se nuutste produkte is aan
die publiek tentoongestel.
Die damesprogram het op kreatiewe denke gefokus, met
’n verskeidenheid van demonstrasies.
Die nuwe bouregulasies vir vee-uitstallers met die oog op
eenvormigheid in die veekompleks, het verskeie komplimen-
te ontlok.
Graan SA Radio en OFM het NAMPO-besoekers op hoogte
gehou met gebeure en ’n verskeidenheid aktuele onderwerpe
aangespreek. Uitstallers kon deur Graan SA Radio met onder-
houde en advertensies hul produkte en dienste bekendstel.
1. JOHAN LOXTON
Manager: Commercial Services
Bestuurder: Kommersiële Dienste
2. ANNEMARIE DE BEER
Function Manager
Funksiebestuurder
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
Met voortdurende uitbreiding en aanpassings het die ledelokaal
na die Klub 200-gebou geskuif. Volopbetaalde lede kon gratis
toegang, parkering en ‘n nuwe, eksklusiewe, verbruikersvriende-
like ledelokaal vir Graan SA-lede geniet.
Die 19 gekontrakteerde verversingspunte het etes en verversings
voorsien. Die nuwe teetuin het heerlike ligte etes, soetgebak en
drankies in ’n rustige atmosfeer bedien.
Oor die vier dae het 293 ligte vliegtuie en 41 helikopters van die
NAMPO Park-vliegveld gebruik gemaak en die beheertoring
het behendig die lugverkeer en parkering gereël.
Graan SA en die NAMPO Oesdagkomitee bedank graag
almal vir hulle betrokkenheid en bydrae tot die sukses van die
NAMPO Oesdag.
NAMPO Park
Gedurende die jaar is, behalwe die normale instand-
houding, ‘n tweede fase van die nuwe ontwikkeling voltooi.
Die voortdurende behoefte aan groter uitstalruimtes en die
vertoning van nuwe tegnologie was van die belangrikste redes
vir die vergroting van die terrein. NAMPO Park se grensdrade is
verskuif om voorsiening te maak vir 60 addisionele standplase.
Die bestaande kaartjiekantore en -hekke moes verskuif na
die nuwe parkering aan die suidekant van NAMPO Park
en ‘n toiletblok en ‘n voedselkiosk is daarnaas opgerig. Die
suidelike voertuigtoegangshek is nou by die ingang van
die karavaanpark. Die elektrisiteits- en waterverspreiding is
uitgebrei en uitstalruimtes in die beeskompleks is opgegradeer.
Gedurende die jaar is die lokale op NAMPO Park vir verskeie
geleenthede aangewend. Dit is ideaal vir konferensies,
personeelopleiding en die bekendstelling van produkte en ‘n
verskeidenheid van privaatfunksies. Spysenieringsdienste en
oornagfasiliteite is beskikbaar in ‘n volledige eenstopdiens.
SA Graan/Grain
Graanprodusente kan nie bekostig om nié die maandelikse
glanstydskrif
SA Graan/Grain
te lees nie. Lesers beskou dit as ‘n
kennisvennoot en hulpmiddel vir volhoubaarheid in die graan-
en oliesadebedryf.
SA Graan/Grain
se markposisionering is gefokus op:
(1) Graan-tegniese inligting (insette/produksie/bemarking);
(2) brandpunte in die bedryf en sektor;
Because of ongoing expansion and renovations, the members’
hall was moved to the Club 200 building. Fully paid-up members
of Grain SA had the benefit of free access, parking and a new
exclusive, consumer-friendly members’ hall.
The 19 contracted refreshment points provided meals and
refreshments. The new tea garden served delicious light meals,
pastries and drinks in a peaceful atmosphere.
A total of 293 light aircraft and 41 helicopters used the NAMPO
Park airstrip over the four days and the control tower managed
the air traffic and parking very competently.
Grain SA and the NAMPO Harvest Day committee would like to
thank everybody for their involvement and contribution to the
success of the NAMPO Harvest Day.
NAMPO Park
In addition to normal maintenance, a second phase of the new
development was completed during the year. The ongoing
need for larger exhibiting space and the need to exhibit new
technology were some of the main reasons for enlarging
the grounds. The NAMPO Park fences were moved to make
provision for 60 additional stands. The existing ticket offices
and gates had to be moved to the new parking area on the
southern side of NAMPO Park and a toilet block and food kiosk
were erected there. The southern vehicle access gate is now
located at the entrance to the caravan park. The electricity
and water supply was extended and exhibiting space in the
cattle complex was upgraded.
The venues at NAMPO Park were utilised for various events
during the year. It is ideal for conferences, staff training and
the release of products and a variety of private functions.
Catering and overnight facilities are available in a complete
one-stop service.
SA Graan/Grain
Grain producers cannot afford not to read the monthly
glossy magazine,
SA Graan/Grain
. Readers regard this as a
knowledge partner and aid for sustainability in the grain and
oilseed industry.
The market positioning of
SA Graan/Grain
focuses on:
(1) Technical information on grain (inputs/production/marketing);
(2) focal points in the industry and sector;
3. MARINA KLEYNHANS
Administrative Assistant
Administratiewe Assistent
4. RIALEEN LOMBARD
Supporting Officer: Harvest Day
Ondersteuningsbeampte: Oesdag
5. DORA MABASO
Cleaner
Skoonmaker
6.
WIM VENTER
Administrative Officer: Harvest Day
Administratiewe Beampte: Oesdag
7. B
ENNIE ZAAYMAN
Grounds Manager
Terreinbestuurder
1...,18-19,20-21,22-23,24-25,26-27,28-29,30-31,32-33,34-35,36-37 40-41,42-43,44-45,46-47,48-49,50-51,52-53,54-55,56-57,58-59,...96
Powered by FlippingBook